Rivierklowe Van Maputa- Tot Pondoland

Die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland is 'n WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom.

In die rigting van die kus grens dit aan die ekostreek AT0116, die kusreënwoud van Suid-Afrika se ooskus.

Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland
Ekostreek
Rivierklowe Van Maputa- Tot Pondoland
WWF-kode AT1012
Bioom Mediterreense woud, bos- en struikveld
Ekosone Afrotropiese gebied
Floraryk Paleotropis
Oppervlakte   19 400  km²
Beskerm %
Portaal  Portaalicoon   Biologie

Kenmerkend aan hierdie streek is houtagtige spesies soos Diospyros dichrophylla, Euphorbia triangularis, Rhus dentata en Senecio deltoideus. Van die meer wydverspreide spesies is Putterlickia pyracantha, Rhoicissus tridentata, Grewia occidentalis, Phyllanthus verrucosus en die grasspesie Panicum maximum.

Bewaringsgebiede

Verwysings

Tags:

EkostreekKwaZulu-NatalOos-KaapWWF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampBeroerteMensWiki CommonsKoninkryk van die NederlandeAkira ToriyamaMaagBreinAbstraksie (rekenaarwetenskap)EthiopiëLiesbreukNederlandsDemi Lee MooreWynsteenLongOosters-Ortodokse KerkLionel MessiMorfologie (taalkunde)Appel (sanger)Deon MeyerVolksrepubliek ChinaSowjetuniePG du PlessisCarles PuigdemontGeboorteWiskundige terminologieAardeW3CHeupKasteel die Goeie HoopGordelroosGroot TrekKadmiumPenisTongWayback MachineSenuweestelselEreksieCecil John RhodesBysteekSemenJohannes VermeerHannes van WykDiplopodaStrandbeestKoreaanse nasionale rugbyspanAnglo-BoereoorlogStaat PalestinaSuid-Afrikaanse Weermag21 v.C.Suid-Afrikaanse randInternetDanie du Toit26 Maart2024 Japannese Grand PrixWet op NaturellengrondAgter Elke ManLandbouVarkgriepSeekoeiVoedingBoomTolla van der MerweFritz WepperFredi NestWillie EsterhuizenGeslagsorgaan🡆 More