Wêreldnatuurlewefonds: Internasionale nie-regeringsorganisasie

Die Wêreldnatuurlewefonds (Engels: World Wildlife Fund, WWF) is 'n nieregeringsorganisasie wat op 1 April 1961 gestig is.

Sy eerste president was prins Bernhard, eggenoot van die destydse koningin Juliana van Nederland. In dieselfde jaar het 'n nasionale tak in die Verenigde Koninkryk, die British National Appeal ontstaan met prins Philip, die hertog van Edinburgh, as voorsitter.

Wêreldnatuurlewefonds: Internasionale nie-regeringsorganisasie
WWF se kantoor in Zürich, Switserland

Die organisasie het die beskerming van spesies en landskappe ten doel. Dit het 'n strategie wat op ses gebiede fokus:

  1. bosse
  2. die see
  3. die soetwater
  4. die wild
  5. voedsel
  6. die klimaat

Ekostreke

Een van die aktiwiteite van die WWF is om die hele planeet op wetenskaplike gronde in ekostreke in te deel. Dit is 'n baie grondige projek op die gebied van die biogeografie wat politici moet help om beter beleid op ekologiese gebied te ontwikkel.

Verwysings

Tags:

Juliana van NederlandNieregeringsorganisasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Harry PotterJohannes MeintjesAluminiumNamibiëRomanSpelerposisies in rugbyNeonOmgewingskwessies in Suider-AfrikaEugenetikaPenisNelson MandelaMuishondOrgasmeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartySowjetunieBysteekWet op Verbod van Gemengde HuwelikeKewerKonsentrasiekampVisNasionale VrouedagBloemfonteinNatuurbewaringLiefdeGalblaasCarles PuigdemontKlimaatWaterkringloopMassaKrugerwildtuinJohannesburgNederlandsLangste woordAfrikaAngssteuringProteïenTsoenamiLyfstraf in skoleChloorHartaanvalVingerseksArmoedeIngenieursweseOnderwerp (taalkunde)HartversakingDramaOmtrek, oppervlakte en volumeApostoliese GeloofsbelydenisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaClanwilliam-sandvisPapegaaieWaterbesoedelingGamelanDepressie (gemoedstoestand)PriemgetalBek-en-klouseerVerkleinwoordMieliestronkKlimaatsverandering in AfrikaMangelontstekingVoortrekkermonumentHoofstadJeuksiekteDistillasieJan van RiebeeckLugbesoedelingBeeldspraakDie ontstaan van die dramaWatersuiweringLys van nedersettings in Suid-AfrikaDiepaartromboseSebraDricus du PlessisDemokratiese Republiek die KongoFrankrykVersoeningsdagGrondbesoedeling🡆 More