Roman Polanski

Roman Raymond Polański (internasionale spelling: Polanski; * 18 Augustus 1933 in Parys as Rajmund Roman Liebling) is 'n Pools-Franse rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer en akteur.

Hy het ook Franse burgerskap.

Roman Polanski
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Roman Polanski (2011)

Geboortenaam Rajmund Roman Liebling
Geboorte 18 Augustus 1933
Parys
Nasionaliteit Pole, Frankryk
Beroep(e) rolprentregisseur, rolprentvervaardiger, draaiboekskrywer, akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy bekendste rolprente sluit die grufilm Rosemary's Baby (1968) asook The Pianist (2002) in. Die laasgenoemde rolprent, 'n drama oor die Sjoa, is met die Goue Palm van Cannes en 'n Oscar (Academy Award) vir "Beste Regie" bekroon.

Tags:

18 Augustus1933FrankrykParysPole

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Genitale vratMaatskappyOnderwerp (taalkunde)SwartrenosterVoortrekkersNoord-KaapKeramiekDuitse maselsRivierLiewe HeksieWinnie Madikizela-MandelaVerkleinwoordVakbondTennisKrugerwildtuinOu Apostoliese KerkDonkieLarry PageAgtervoegselGawes van die Heilige GeesAfrikaHorlosieVryheid van spraakMondKompasSpinnekopVoedingHemelvaartsdagIdioom2001AfkortingDansAfrikaanse TaalmonumentPlaattektoniekKrieketSonnestelselSatellietKommunismeLidwoordErektiele disfunksieRudi ClaaseBlack SashPampoentjiesLys van Afrikaanse rolprenteWebwerfLys van Afrikaanse digtersWoordsoortHondOraniaGroot vyfSkaapBoer Soek 'n VrouSlag van BloedrivierBysteekSuid-Afrikaanse GrensoorlogLenteLongOlimpiese SomerspeleKweekhuisgasLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLabia (geslagsdele)PlantMetaalAustraliëVoortrekkermonumentLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaToutrekSuurstofIndustriële RevolusieSwartbewussynsbewegingLyfstraf in skoleHoofstadNiersteenThabo MbekiJan van Tonder🡆 More