Cannes-Rolprentfees 1991

Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou.

Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.

 Cannes-Rolprentfees 1991 Cannes-rolprentfees 1991 

Datum 9-20 Mei 1991
Plek Cannes, Frankryk
Getal prente  19 (In Kompetisie)
20 (Un Certain Regard)
11 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Homicide
Afsluitingsfliek  Thelma & Louise
Palme d'Or  Barton Fink

Die Amerikaanse rolprent Barton Fink van die regisseurbroers Ethan en Joel Coen het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met David Mamet se Homicide en afgesluit met Thelma & Louise van Ridley Scott.

Belangrikste fliekpryse

Roman Polanski (voorsitter van die jurie).
Irene Jacob (beste aktrise).
Prys Rolprent Regisseur Land
Palme d'Or Barton Fink Ethan & Joel Coen VSA
Grand Prix La Belle Noiseuse Jacques Rivette Frankryk, Switserland
Caméra d'Or Toto the Hero (Toto le Héros) Jaco van Dormael België, Frankryk, Duitsland
Jurieprys Europa
Out of Life (Hors la vie)
Lars von Trier
Maroun Bagdadi
Denemarke, Frankryk, Duitsland, Swede, Switserland
VSA
Kortfilm-Palme d'Or With Hands Raised (Z podniesionymi rekami) Mitko Panov Pole

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Joel Coen Barton Fink VSA
Beste akteur John Turturro Barton Fink VSA
Beste aktrise Irène Jacob The Double Life of Véronique (La double vie de Véronique) Pole, Frankryk, Noorweë

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 1991 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 1991 Ander pryseCannes-Rolprentfees 1991 VerwysingsCannes-Rolprentfees 1991 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 1991199120 Mei9 MeiCannes-rolprentfeesFrankrykPoleRolprentRoman Polanski

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Van Breda-moordeKlimaatveranderingBakterieOttomaanse RykShizuoka-prefektuurToekoms van die AardeTweede WêreldoorlogLeeuGeelslangBlackie Swart (sanger)Stephanus Jacobus du ToitEgipteNierTolla van der MerweKunsBosluisbytkoorsGeografie van Suid-AfrikaVaringAai Aai die WitborskraaiRuslandOpstand in die Warskou-ghettoNatuurlike hulpbronSkildklierSatellietJennifer ZamudioThabo BesterChirurgieSebokengAnette EngelbrechtJonathan JansenMaagsweerIslamitiese kalenderPuberteitLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele opwekkingNepotismeNaaktheidRenosterRobert SobukweFanny Louise BernthNic de JagerSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeSirkusApple Inc.BloukraanvoëlEreksieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MierFrankrykSiekteMisdaadCristiano RonaldoIndiëErfenisdag (Suid-Afrika)SkeurbuikLugbesoedelingOrthopteraAardeBukkakeBipolêre gemoedsteuringTrekklavierErdwurmAnneli van RooyenEjakulasieWhatsAppTierboskat20ChatGPTJan van RiebeeckAardverwarmingKameraHeidelberg, GautengSmall Hands1945🡆 More