Cannes-Rolprentfees 2005

Die 58ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 11-22 Mei 2005 gehou.

Die Serwiese akteur en musikant Emir Kusturica was die voorsitter van die jurie. Die Belgiese aktrise Cécile de France het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied. Altesaam 53 rolprente en kortfilms is vir mededinging gekies.

 Cannes-Rolprentfees 2005 Cannes-rolprentfees 2005 

Datum 11-22 Mei 2005
Plek Cannes, Frankryk
Aanbieder  Cécile de France
Getal prente  21 (In Kompetisie)
23 (Un Certain Regard)
9 (Kortprente)
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Lemming
Afsluitingsfliek  Chromophobia
Palme d'Or  L'Enfant

Die Belgiese rolprent L'Enfant, met die broers Luc en Jean-Pierre Dardenne as regisseurs, het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Dominik Moll se Lemming en afgesluit met Chromophobia van Martha Fiennes.

Belangrikste fliekpryse

Emir Kusturica (voorsitter van die jurie).
Michael Haneke (beste regisseur).
Rolprent Regisseur Land Prys
L'Enfant Luc & Jean-Pierre Dardenne België Palme d'Or
Broken Flowers Jim Jarmusch VSA Grand Prix
Shanghai Dreams (Qinghong) Wang Xiaoshuai China Jurieprys
The Death of Mr. Lăzărescu
(Moartea domnului Lăzărescu)
Cristi Puiu Roemenië Un Certain Regard
The Forsaken Land (Sulanga Enu Pinisa - La Terre Abandonnée) Vimukthi Jayasundara Sri Lanka Caméra d'Or
Wayfarers (Podorozjni) Ihor Strembitskyi Oekraïne Kortfilm-Palme d'Or

Ander pryse

Prys Wenner Rolprent Land
Beste regisseur Michael Haneke Hidden (Caché) Frankryk
Beste draaiboek Guillermo Arriaga The Three Burials of Melquiades Estrada VSA
Beste akteur Tommy Lee Jones The Three Burials of Melquiades Estrada VSA
Beste aktrise Hanna Laslo Free Zone Israel

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Cannes-Rolprentfees 2005 Belangrikste fliekpryseCannes-Rolprentfees 2005 Ander pryseCannes-Rolprentfees 2005 VerwysingsCannes-Rolprentfees 2005 Eksterne skakelsCannes-Rolprentfees 200511 Mei200522 MeiBelgiëCannes-rolprentfeesRolprentSerwië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lianie MayMotorvoertuigPoleNederduitsch Hervormde KerkVerenigde State van AmerikaLys van Afrikaanse televisiereekseOntwerpHeilige SaterdagDepressie (gemoedstoestand)ParasetamolLys van bekende Suid-AfrikanersFraktuurKaartLongMiljardDiepaartromboseDie BylAstronoomSuid-AfrikaPatriotLys van landeVermaakGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaJodeAngina pectorisHartversakingDansKoorsSlotmasjienWaarheid-en-versoeningskommissieMuskeljaatkatNigerDigvormSaoedi-Arabiese Grand PrixNederduitse Gereformeerde KerkAtheneThe GuardianCarles PuigdemontSeksposisieNasireërAfkortingGipsDurbanFalklandeilandeAmber HeardIdioomSinoniemEtihad AirwaysEngelse nasionale sokkerspanHenri MoissanKameeldoringAarde se atmosfeerLangste woordAppelblaarDissipel vir wie Jesus baie lief wasSint-LaurensrivierTuberkuloseAkupunktuurMarkus JoosteChristo WieseBelgiëKatKoorsblaarVatikaanstadAbstraksie (rekenaarwetenskap)LourierblaarRomeinse RykRomeinse provinsieLandbouHondsdolheidErica BoyerEreksieGezina, PretoriaMarita NapierMagda van BiljonKrimpvarkieDuitse Demokratiese RepubliekKen StarrDiarree🡆 More