Tommy Lee Jones

Tommy Lee Jones (gebore op 15 September 1946) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentmaker.

Hy het vier Oscar-benoemings gekry, en het een gewen vir beste manlike byspeler vir sy spel in die 1993-riller The Fugitive.

Tommy Lee Jones
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jones in 2005 by die Cannes-rolprentfees.

Geboorte 15 September 1946 (1946-09-15) (77 jaar oud)
Aktiewe jare 1970-tans

Sy ander noemenswaardige rolle was in die TV-minireeks Lonesome Dove, die Men in Black-fliekreeks, en in die prente No Country for Old Men, Batman Forever, Under Siege, Man of the House en Natural Born Killers. Hy het ook al werklike mense uitgebeeld soos die sakeman Howard Hughes, die Kongreslid Thaddeus Stevens, die tereggestelde moordenaar Gary Gilmore en die basketbalheld Ty Cobb.

Verwysings

Tags:

15 September1946AmerikaOscar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingBTWLieweheersbesieVaginale kankerHeidelberg, GautengPriemgetalHakerMickey MuisIngenieursweseBeesvleisNasionale lied van Suid-AfrikaIrma SternAngina pectorisPersoonlikheidWêreld- Ekonomiese ForumVerenigde KoninkrykLugbesoedelingMonopolySikloonBevolkingNederlandGoogle TranslateSpeelkaartTrevor NasserRosa ParksFabelMikro-ekonomieBrongitisWillie JoubertGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSiya KolisiLys van bekende Suid-AfrikanersLandbouSanskritRooibloedselBiodiversiteitMaagLeierFluoorHomoniemProteïenMonumentOnse VaderFinale OplossingPubliekTuisbladBloeddrukOlimpiese Somerspele 2024KrimpvarkieKoerantAardverwarmingKrokodilSekondêre sektor van die ekonomieHector PietersonAngolese BurgeroorlogLetterlike en figuurlike taalgebruikSkaakGriepVergelykings (taalkunde)WortelWhatsAppVersamelnaamMondArmoedeViëtnamKlavierBateGemeenskapsorganisasieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MaanToestand van materieKlimaatsverandering in AfrikaSomerAnrich HerbstAfrikaanse taalleer🡆 More