Saoedi-Arabiese Grand Prix

Die Saoedi-Arabiese Grand Prix is 'n Formule Een-motorwedren wat die eerste keer in 2021 plaasgevind het.

Die eerste uitgawe van die resies is in Djedda gehou. Die ren word na die Singapoerse Grand Prix die tweede volle nagren op die Formule Een-kalender.

Saoedi-Arabiese Grand Prix
Uitleg van die Djedda-renbaan

Geskiedenis

Die Saoedi-Arabiese Grand Prix verskyn vir die eerste keer as konsep vir die 2021-seisoen, wat tydens 'n vergadering van die Formule Een-kommissie in Oktober 2020 aan spanne vertoon is. In die konsepkalender is al 22 wedrenne van die oorspronklike 2020 kalender oorgedra, met die toevoeging van Saoedi-Arabië. In November 2020 is aangekondig dat die stad Djedda die eerste Grand Prix van Saoedi-Arabië sal aanbied, in samewerking met die Saoedi-Arabiese motor- en motorfietsfederasie. Die Djedda-straatrenbaan is op die kusstrook van die Rooisee geleë.

Renbaan

Djedda is aangewys as die 'vinnigste straatbaan' op die Formule Eenkalender, waar Formule Eenmotors gemiddelde snelhede van meer as 250 km/h (160 mpu) kan haal. Die baan is die tweede langste baan op die Formule Een-kalender, met slegs Spa-Francorchamps wat langer is.

Die baan is op die Djeddastrook, wat aan die Rooisee grens, gebou. Die baan is deur Carsten Tilke, seun van die bekende Hermann Tilke, ontwerp.

Vorige wenners

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan Verslag
2024 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Saoedi-Arabiese Grand Prix  Red Bull Djedda Verslag
2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Saoedi-Arabiese Grand Prix  Red Bull Verslag
2022 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Saoedi-Arabiese Grand Prix  Red Bull Verslag
2021 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lewis Hamilton Saoedi-Arabiese Grand Prix  Mercedes Verslag

Verwysings

Tags:

Saoedi-Arabiese Grand Prix GeskiedenisSaoedi-Arabiese Grand Prix RenbaanSaoedi-Arabiese Grand Prix Vorige wennersSaoedi-Arabiese Grand Prix VerwysingsSaoedi-Arabiese Grand Prix2021 Formule Een-seisoen2021 Saoedi-Arabiese Grand PrixDjeddaFormule EenSingapoerse Grand Prix

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lily CarterFotosinteseSlaapapneeHeupvervangingYsterTrigeminale neuralgieVerkleurmannetjieSenuweestelsel1652KonjunktivitisToyota CorollaBulgaryeMcGill UniversiteitKoekie (rekenaarwetenskap)Adolf HitlerPiesangHannes van WykDroogtePatrice LumumbaGert van TonderJannie du ToitBlaaskankerWolkDesiré GardnerGoeie VrydagKookkunsBronadresWestdenedam-rampSeksuele penetrasieHennie MaasLys van elemente volgens simboolMusieksimboleVrymesselaryInternetLeeuOnderwysPesachNoord-Sotho (taal).luGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVerkleinwoordLys van kleureEoliese prosesBeëdigde verklaringHendrik PrinslooLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeTuberkuloseGewone luislangBukkakeBeroerteMin ShawHemelvaartRosettasteenAuschwitz-konsentrasiekampFord Model TWikiWoordeboekNagapieMetabolismeAfrikaanse TaalbewegingKobalt(II)hidroksiedOranje-VrystaatGezina, PretoriaMondGekoördineerde Universele TydJan BloukaasGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWikisourceMuishondPokkeKantoneesJo BlackAntibiotikumKunsmatige intelligensieCobus Rossouw🡆 More