2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix

Die 2023 Formule Een Saoedi-Arabiese Grand Prix is op 19 Maart 2023 op die Djedda-straatrenbaan gehou.

Dit was die derde uitgawe van die Grand Prix ​​van Saoedi-Arabië vir die Formule 1-wêreldkampioenskap en die tweede rondte van die 2023-kampioenskap.

2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix
Vlag van Saoedi-Arabië Formula 1 Saudi-Arabia Grand Prix 2023
2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix
Datum 19 Maart 2023
Plek Djedda Internasionale renbaan
Voorste wegspringplek
Renjaer 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:28.265
Vinnigste ronde
Renjaer 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
Tyd 1:31.906 (rondte 50 van 50)
Podium
1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT
2 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT
3 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes

Bande

Pirelli het die volgende bande in Saoedi-Arabië verskaf:

Bande vir gebruik te Djedda
Bande vir 'n droë baan Reënbande
2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
Hard C2
   2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
Medium C3
2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
Sag C4
 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
Tussen-in
2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
   Reën

Vrye oefening

Vrye oefening 1 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:29.617
2 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:30.100
3 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:30.315
4 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:30.577
5 63 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  George Russell Mercedes 1:30.771
Vrye oefening 2 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:29.603
2 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.811
3 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.902
4 31 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Esteban Ocon Alpine-Renault 1:30.039
5 63 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  George Russell Mercedes 1:30.070
Vrye oefening 3 Pos. No. Renjaer Vervaardiger Tyd
1 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:28.485
2 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.098
3 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.483
4 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:29.509
5 44 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes 1:29.568

Kwalifisering

Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 1:29.244 1:28.635 1:28.265 1
2 16 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Charles Leclerc Ferrari 1:29.376 1:28.903 1:28.420 12 *1
3 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 1:29.298 1:28.757 1:28.730 2
4 63 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  George Russell Mercedes 1:29.592 1:29.132 1:28.857 3
5 55 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Ferrari 1:29.411 1:28.957 1:28.931 4
6 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 1:29.335 1:28.962 1:28.945 5
7 31 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Esteban Ocon Alpine-Renault 1:29.707 1:29.255 1:29.078 6
8 44 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes 1:29.689 1:29.374 1:29.223 7
9 81 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Oscar Piastri McLaren-Mercedes 1:29.706 1:29.378 1:29.243 8
10 10 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Pierre Gasly Alpine-Renault 1:29.890 1:29.411 1:29.357 9
11 27 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 1:29.547 1:29.451 10
12 24 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 1:29.654 1:29.461 11
13 20 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1:29.744 1:29.517 13
14 77 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 1:29.929 1:29.668 14
15 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 1:28.761 1:49.953 15
16 22 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 1:29.939 16
17 23 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Alexander Albon Williams-Mercedes 1:29.994 17
18 21 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 1:30.244 18
19 4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lando Norris McLaren-Mercedes 1:30.447 19
K1 107% tyd: 1:34.974
DNQ 2 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Logan Sargeant Williams-Mercedes 2:08.510 *2 20

*1 Charles Leclerc kwalifiseer in die tweede plek, maar kry 'n roosterstraf van 10 plekke
nadat hy reeds sy aantal eletroniese kontrole-elemente vir die seisoen oorskry het.
*2 Logan Sargeant teken 'n tyd buite die 107% afsny aan, maar mag steeds aan die ren deelneem.

Wedren

Renuitslag

Sergio Pérez behaal sy vyfde Grand Prix-oorwinning van sy loopbaan.

Pos No Renjaer Vervaardiger Rondes Tyd/Oorsaak uitval Rooster Punte
1 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 50 1:21:14.894 1 25
2 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 50 +5.355 15 19V
3 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 50 +20.728 *1 2 15
4 63 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  George Russell Mercedes AMG 50 +25.866 3 12
5 44 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 50 +31.065 7 10
6 55 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Ferrari 50 +35.876 4 8
7 16 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Charles Leclerc Ferrari 50 +43.162 12 6
8 31 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Esteban Ocon Alpine-Renault 50 +52.832 6 4
9 10 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Pierre Gasly Alpine-Renault 50 +54.747 9 2
10 20 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 50 +1:04.826 13 1
11 22 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Yuki Tsunoda AlphaTauri-Honda RBPT 50 +1:07.494 16
12 27 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Nico Hülkenberg Haas-Ferrari 50 +1:10.588 10
13 24 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Zhou Guanyu Alfa Romeo-Ferrari 50 +1:16.060 11
14 21 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Nyck de Vries AlphaTauri-Honda RBPT 50 +1:17.478 18
15 81 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Oscar Piastri McLaren-Mercedes 50 +1:25.021 8
16 2 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Logan Sargeant Williams-Mercedes 50 +1:26.293 20
17 4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lando Norris McLaren-Mercedes 50 +1:26.445 19
18 77 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 49 +1 rondte 14
DNF 23 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Alexander Albon Williams-Mercedes 27 Remme 17
DNF 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 17 Enjin 5
Bron: formula1.com

V Max Verstappen ry vir die 22ste keer in sy loopbaan 'n vinnigste rondte en behaal daarmee 'n ekstra punt.
*1 Fernando Alonso eindig derde in die ren, 20.728 sekondes agter Sergio Pérez. Alonso het egter 'n 10 sekonde tydstraf na die ren gekry omdat hy die domkrag met sy motor by die kuipestop geraak het (vir die 5 sekonde straf wat Alonso ontvang het vir wanbelyning van die motor op die rooster). Aston Martin het met sukses geprotesteer. Die span het dit duidelik gemaak (met voorbeelde) dat die aanraking van die motor met 'n domkrag nie beskou word as 'werk aan die motor' nie, en dat dit gewoonlik nie gepenaliseer sal word nie. Die FIA-beamptes het die spanbestuur gelyk gegee, en die straftyd omgekeer.

Puntestand na die Grand Prix

Renjaers

Plek No. Renjaer Span Punte Var.
1 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT 44 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
2 11 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Sergio Pérez Red Bull-Honda RBPT 43 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
3 14 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Fernando Alonso Aston Martin-Mercedes 30 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
4 55 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Carlos Sainz jr. Ferrari 20 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
5 44 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lewis Hamilton Mercedes AMG 20 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
6 63 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  George Russell Mercedes AMG 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
7 18 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Lance Stroll Aston Martin-Mercedes 8 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
8 16 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Charles Leclerc Ferrari 6 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  4
9 77 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Valtteri Bottas Alfa Romeo-Ferrari 4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
10 31 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Esteban Ocon Alpine-Renault 4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  3
11 31 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Pierre Gasly Alpine-Renault 4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  2
12 20 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Kevin Magnussen Haas-Ferrari 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix 
13 23 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Alexander Albon Williams-Mercedes 1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  3

Vervaardigers

Plek Span Punte
1 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Red Bull-Honda RBPT 87
2 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Aston Martin-Mercedes 38
3 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Mercedes AMG 38
4 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Ferrari 26
5 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Alpine-Renault 8
6 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Alfa Romeo-Ferrari 4
7 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Haas-Ferrari 1
8 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  Williams-Mercedes 1
9 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  AlphaTauri-Honda RBPT 0
10 2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix  McLaren-Mercedes 0

Verwysings

Tags:

2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Bande2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Vrye oefening2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Kwalifisering2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Wedren2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Puntestand na die Grand Prix2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix Verwysings2023 Saoedi-Arabiese Grand Prix2023 Formule Een-seisoenDjedda-straatrenbaanSaoedi-Arabiese Grand Prix

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trevor NasserThys die BosveldklongXhosaDelft, KaapstadAntjie KrogAtleetvoetBaljuOnderhandelinge om apartheid te beëindigOntbossingIsraelVolhoubaarheidBronsHartLetterlike en figuurlike taalgebruikGoogleSuider-AfrikaAntisemitismeAfrikaanse Taalmonument (Welkom)KlimaatveranderingBuffelMagneetJavaScriptOnse VaderSekondêre sektor van die ekonomieDriedimensioneelEjakulasieNeo-NazismePornografiese akteurArmoedeverligtingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKriekGriekse teaterNatuurrampApartheidAtoomVryheidsmanifesKoue OorlogSamestellende afleidingRobbeneilandVerkragtingPirow BekkerVolksrepubliek ChinaOnderwysKarnivoorBalletBloeddrukShanzhaiSuid-AfrikaDesimale breukeSkildklierMiddelmisbruikKrokodilAgtervoegselMaatskappyRoesLuiperdMondWieg van die MensdomVulkaanMigrasie van diereBerilliumJo BlackNierIrma SternNarkoseSuid-Afrikaanse randNiemetaalWet op Bantoe-onderwysEkonomie van Suid-AfrikaKolonialismeDonderstormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHondHaasMusieksimbole🡆 More