Die 2021 FIA Formule Een-seisoen is 'n topwedrenreeks vir Formule Eenmotors.
2021 FIA Formule Een Wêreldkampioenskapseisoen | |
Vorige: 2020 | Volgende: 2022 |
Indeks van wedrenne volgens land en seisoen. |
Dit was die 72ste bestaansjaar van Formule Een. Die seisoen het uit 22 Grands Prix-wedrenne te bestaan, die meeste in een seisoen.
Lewis Hamilton was die heersende wêreldbestuurderskampioen, en Mercedes die verdedigende wêreldkampioen vir vervaardigers nadat hulle beide hulle 7de wêreldkampioenskapstitel in 2020 verower het.
Pirelli was weereens die enigste bandverskaffer vir die 2021-seisoen.
Die volgende spanne en renjaers het aan die FIA Formule 1-Wêreldkampioenskap van 2021 deelgeneem:
Span | Onderstel/enjin | Nr. | Renjaer |
---|---|---|---|
Alfa Romeo Racing | Alfa Romeo-Ferrari | 7 | Kimi Räikkönen |
99 | Antonio Giovinazzi | ||
Scuderia AlphaTauri | AlphaTauri-Honda | 10 | Pierre Gasly |
22 | Yuki Tsunoda | ||
Alpine F1-span | Alpine-Renault | 14 | Fernando Alonso |
31 | Esteban Ocon | ||
Aston Martin F1 | Aston Martin-Mercedes | 5 | Sebastian Vettel |
18 | Lance Stroll | ||
Scuderia Ferrari | Ferrari | 16 | Charles Leclerc |
55 | Carlos Sainz jr. | ||
Haas F1-span | Haas-Ferrari | 9 | Nikita Mazepin |
47 | Mick Schumacher | ||
McLaren F1-span | McLaren-Mercedes | 3 | Daniel Ricciardo |
4 | Lando Norris | ||
Mercedes AMG Petronas F1-span | Mercedes-Benz | 77 | Valtteri Bottas |
44 | Lewis Hamilton | ||
Red Bull Racing | Red Bull-Honda | 33 | Max Verstappen |
11 | Sergio Pérez | ||
Williams Racing | Williams-Mercedes | 6 | Nicholas Latifi |
63 | George Russell |
Die volgende Grands Prix is vir die 2021 Formule Een-Wêreldkampioenskap gekontrakteer:
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 2021 Formule Een-seisoen, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.