Gert van Tonder is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer.
Hy het ook saam met Sias Reinecke opgetree as Groep Twee. Die liedjie Sproeitjies, wat Sias Reinecke bekend gemaak het, is deur Van Tonder geskryf.
Gert van Tonder | |
---|---|
Gebore | 29 Junie 1941 Bergplaas naby George |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | ~1970 - nou |
Assosiasies | Groep Twee |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Gert van Tonder, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.