Campbell

Campbell (voorheen Grootfontein of Knoffelvallei ) is 'n klein dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Die N8-nasionale pad en die R385-streeksroete kruis in die dorp.

Campbell

Grootfontein of Knoffelvallei
Die gewese NG kerk op Campbell
Die gewese NG kerk op Campbell
Campbell is in Noord-Kaap
Campbell
Campbell
Campbell Campbell se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°48′0″S 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O / -28.80000; 23.70000 23°42′0″O / 28.80000°S 23.70000°O / -28.80000; 23.70000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitSiyancuma
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal78,35 km2 (30,25 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 179
 • Digtheid28/km2 (70/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.2%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense80.3%
 • Swart mense12.1%
 • Ander5.0%
Taal (2011)
 • Afrikaans 95.1%
 • Engels 1.7%
 • Ander 3.2%
Poskode (strate)
8360
Poskode (posbusse)
8360
Skakelkode053

Geskiedenis

Die dorpie het as 'n sendingstasie begin deur die Londense Sendinggenootskap. Die kerk is in 1831 gebou en was die eerste noord van die Oranjerivier. Die naam is later verander na Campbell ter ere van eerwaarde John Campbell, direkteur van die Londense Sendinggenootskap. Die ou sendingkerk is nou 'n nasionale monument.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Campbell GeskiedenisCampbell Sien ookCampbell BronneCampbell VerwysingsCampbellN8Noord-KaapR385 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wayde van NiekerkProteïenSuid-SothoAfrikaansMateriaalSprokieSilwerAnneli van RooyenWet op NaturellengrondAngolaBynierHerfsWinnie Madikizela-MandelaMonopolieSkoolDaggaTafelbergDiskriminasieWerwelkolomVigsPenisMenslike skeletWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaDeelwoordWeervoorspelling3D-rolprentLeierNarsismeLys van bekende Suid-AfrikanersPersoon (taalkunde)Ekonomiese sektorVioolBywoordRenteBronadresSaartjie BaartmanChromatografieUniegebouHondMondSenuweestelselMaagsweerTrigeminale neuralgieUnited Democratic FrontFinansiële staatDrakensbergeGesonde dieetLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)NatriumsulfietLeenwoordKontinentSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieProksemikaGeslagInsekSeksStam (taalkunde)Madison IvyOrtopedieSpreeuVlekvrye staalErica BoyerRugbyNag van die lang messeNierEerste WêreldoorlogHartseerEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaRobbeneilandVennootskapHamburgerDramaTennisSuikersiekteVoegwoordDrinkwatervoorsieningVlag van Suid-Afrika🡆 More