Munisipaliteit

'n Munisipaliteit is 'n groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.

Munisipaliteite vorm in die meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.

Munisipaliteit
Ligging van Kaap Agulhas Munisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

In Suid-Afrika val plaaslike munisipaliteite onder beheer van distriksmunisipaliteite wat op hulle beurt onder die provinsiale regerings en die nasionale regering ressorteer.

Munisipaliteite is (onder andere) vir die volgende verantwoordelik:

  • Watervoorsiening
  • Voorsiening van elektrisiteit
  • Vuilisverwydering
  • Rioolstelsel en afvoer van stormwater
  • Instandhouding van parke en sportterreine
  • Beplanning van stedelike gebiede
  • Invordering van munisipale belastings

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

DorpStad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Seksueel oordraagbare infeksiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontHulpwerkwoordRassisme in AfrikaIntensiewe vormVoëlKunsmatige algemene intelligensieSamestellingGasWikimedia-stigtingMarkenSharpeville-slagtingVoëlgriepDieregeluideOos-KaapVerstedelikingGNU-lisensie vir vrye dokumentasieISO 3166-2RookgewoonteDawidVraag en aanbodChloorGrondsoorteKrugerwildtuinUitwerking van klimaatsveranderingEnkelvoudige sinHeidelberg, GautengMetafoorPersWaterbesoedelingDieretuinKindersiektesLys van lande volgens bevolkingModeontwerpAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKolitisOrkney Snork NieVoortrekkermonumentOlifantAfrikaanse WikipediaBelastingVakbondKrokodilPlae van EgipteDemokrasieAntoniemPomeloKunsmisRenosterSokkerTelwoordAkademiaSikloonHerpes simplexDermpoliepLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wilna SnymanJagluiperdJan de WetBloemfonteinGawes van die Heilige GeesEkonomiese sektorLandbou in Suid-AfrikaLieweheersbesieAnton GoosenSeksposisieCounter-Strike (videospeletjie)BeaufortskaalSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureInternetJesus van NasaretPretoria🡆 More