Volk Bengale

Die Bengale (Bengaals: বাঙালি Bangali) is 'n Indo-Ariese etniese groep inheems aan die streek Bengale wat uit Bangladesj en die Indiese deelstaat Wes-Bengale bestaan, asook aan Tripura.

Die etniese groep omvat omtrent 300 miljoen mense en hulle praat Bengaals as moedertaal. Bengale definieer hulself oorwegend as Indiese Bengale, wat veral aanhangers van Hindoeïsme is, of as Bangladesj-Bengale, wat veral Moslems is.

Bengale
Volk Bengale
Totale bevolking: ca. 300 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Bangladesj Bangladesj ~150 miljoen

Vlag van Indië Indië ~70 miljoen
Vlag van Pakistan Pakistan ~3 miljoen

Taal: Bengaals
Geloofsoortuiging: Volk Bengale IslamBangladesj 89,8%, Wes-Bengale 27%
Volk Bengale Hindoeïsme – Wes-Bengale 70,53%, Bangladesj 8,3%
Volk Bengale Boeddhisme, Volk Bengale Baha’i, Volk Bengale Christendom, Ateïsme en ander – 1%
Verwante etniese groepe: Ander Indo-Ariërs soos Gujarati's, Marathi's, Punjabi's, Rohingia, Sindhi's en SingaleseDrawideTibeto-Birmane
Volk Bengale
Ligging van die streek Bengale

Ander Indiese gebiede met 'n belangrike bevolking van Bengale sluit in Assam asook die Andaman- en Nicobar-eilande in die Golf van Bengale. Twee van die wêreld se megastede is hoofsaaklik deur Bengale bevolk: Dhaka, die hoofstad van Bangladesj, en Kalkutta, Indië se derde grootste stad. Daarbenewens het duisende Bengale hulle in lande soos Pakistan, die Midde-Ooste, Japan, Maleisië, Singapoer, Suid-Afrika, Italië, Kanada, die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State gevestig.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BangladesjBengaalsBengaleEtniese groepFederale staatsvorm van IndiëHindoeïsmeIndiëIndo-Ariese taleMoedertaalMoslemTripuraWes-Bengale

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InflasieAtoomDroogteGeestesteuringRina HugoHoedPrimêre sektor van die ekonomieSkaapAardrykskundeGalileo GalileiHerfsGemeenskapGevolge van aardverwarming op oseaneRuan PienaarGriekse teaterSeekoeiDuitsTydSelfoonJohn Brown (aktivis)Coca-ColaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaAdolf HitlerVoornaamwoordKalenderThys die BosveldklongBruto binnelandse produkWaterkringloopEkonomiese sektorNederlandJode in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeSpringbokkeMartin Luther King jr.United Democratic FrontResensieHage GeingobPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaSteve HofmeyrTswanaChromatografieAustraliëAfrikanersGoogleTrappe van vergelykingBywoordHorlosieBeesvleisLeeuIntensiewe vormKlein gekolde katVoorvoegselMikro-ekonomieKolitisMisdaadFiela se kindNarsistiese persoonlikheidsteuringAppelMonopolyGenitale vratDeelwoordNatuurrampVerenigde KoninkrykNoord-KaapBloemfonteinDialoog in fiksieE-posHolocaustOnbemande vliegtuigViëtnamoorlogEben EtzebethLeierskap🡆 More