Liguriese See

Die Liguriese See (Frans: Mer Ligurienne, Italiaans: Mar Ligure, Latyns: Mare Ligusticum) is 'n see van die Middellandse See tussen Korsika in die suide, Frankryk en Monaco in die noordweste en Italië in die noorde en ooste.

Liguriese See
Liguriese See
'n Uitsig oor Monaco aan die Liguriese See
Liguriese See
Kaart van die Liguriese See
Koördinate:43°30′N 9°00′O / 43.500°N 9.000°O / 43.500; 9.000 9°00′O / 43.500°N 9.000°O / 43.500; 9.000
Ligging:Frankryk, Italië
Soort:See van die Middellandse See
Maksimum diepte:2 850 m (9 300 vt)
Eiland/e:Elba, Korsika
Nedersettings:Cannes, Genua, La Spezia, Monaco, Nice

Die see grens in die noordweste aan die Franse Riviera, in die noorde aan Ligurië, in die ooste aan Toskane en in die suidooste aan die Tirreense See. Die see is genoem ná die antieke volk van die Liguriërs.

Belangrikste nedersettings aan die see is Cannes, Genua, La Spezia, Monaco en Nice.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

FrankrykFransFranse RivieraItaliaansItaliëKorsikaLatynLiguriëLiguriërsMiddellandse SeeMonacoSeeTirreense SeeToskane

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiddelmisbruikKoggelmanderHoërskool OuteniquaNederlandsWilna SnymanModeontwerpGNU/FDL-lisensieAfro-AmerikanersDie GelofteSuikersiekteTelwoordSonKokketielMierPapegaaieCorioliskragSoweto-opstandHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKolitisProstaatkankerGewone luislangJohannesburgVrouKompasIronieUnited Democratic FrontIdioomHemelvaartPapierMaselsHulpwerkwoordGeskiedenis van Suid-AfrikaGautengHamburgerProvinsies van Suid-AfrikaSharpeville-slagtingMenseregteTekstielWaterpokkiesMenslike skeletSteentydperkKarlien van JaarsveldVlinderSeksueel oordraagbare infeksieGriepKolonialismePinksterAndré JacobsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaValentynsdagDramaAnton GoosenHeidelberg, GautengLettergreepGrondbesoedelingKrieketRuslandSwart nasionalisme7de LaanBoer Soek 'n VrouSpringbokkeBonné de BodLys van politieke partye in Suid-AfrikaVaste stofNag van die lang messeMiddeloorontstekingHeelgetalSinoniemHarry PotterKragopwekkingEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKweekhuiseffekAnette EngelbrechtMiltAprilKobus Lombard🡆 More