Avranches

Avranches is 'n stad in die Franse département Manche, in die administratiewe gewes Basse-Normandie (Neder-Normandië) met 8 090 inwoners.

Avranches
Die katedraal Notre-Dame-des-Champs
Die katedraal Notre-Dame-des-Champs
Wapen van Avranches
Wapen
Avranches is in Frankryk
Avranches
Avranches
Koördinate: 48°41′06″N 1°21′20″W / 48.68500°N 1.35556°W / 48.68500; -1.35556 1°21′20″W / 48.68500°N 1.35556°W / 48.68500; -1.35556
LandVlag van Frankryk Frankryk
GewesAvranches Basse-Normandie
DépartementAvranches Manche
ArrondissementAvranches
KantonAvranches
Regering
 • BurgemeesterGuénhaël Huet
Oppervlak
 • Stad4,5 km2 (1,7 vk. myl)
Hoogte
7–108 m (23–354 ft)
Bevolking
 • Stad8 090
 • Digtheid1 798/km2 (4 660/vk. myl)
 • Metro
18 671
Poskode
50300
Skakelkodes50025
Webwerfville-avranches.fr

Geografie

Avranches lê in die suidelike deel van die skiereiland Cotentin langs die Europese grootpad E401 wat Saint-Lô met Bretagne verbind. Vanuit die stad kan 'n mens die Mont-Saint-Michel sien. Die abdy op hierdie eilandberg is in die 8ste eeu deur St. Aubert, 'n biskop van Avranches, gestig.

Geskiedenis

Avranches 
Die Jardin des plantes (Plantetuin)

Die Abrincates, 'n Keltiese stam, het hulle omtrent 900 v.C. in die gebied gevestig. Die nedersetting, wat in die Gallies-Romeinse tydperk aanvanklik as Legedia bekend gestaan het, het sy naam ná die 3de eeu na Avranches verander waarby, net soos in die geval van baie ander Galliese nedersettings, die plaaslike bevolking, vir wie dit as hoofstad gedien het, as naamgewer gedien het. In hierdie tyd het ook die ou Keltiese godsdiens herleef. Skulpture en inskripsies uit die laat-Romeinse periode, wat aan die ou Galliese godhede gewy is, word as verdere bewyse vir die herlewing van die Gallies-Keltiese kultuur beskou.

Die Engelse koning Hendrik II het hier op 21 Mei 1172 in Avranches boete gedoen vir die moord op die aartsbiskop van Kantelberg (Canterbury), Thomas Becket (1118-1170), en die sogenaamde "Ooreenkoms van Avranches" met die kerk gesluit.

Nadat Normandië reeds in 1204 weer by Frankryk ingesluit is, het die Franse koning Lodewyk IX Avranches later tot 'n koninklike stad verhef. Die "Bonne Ville" was een van Lodewyk IX se gunsteling-verblyfplekke en is derhalwe met 'n stadsmuur versterk.

Met die begin van die Geallieerde landing in Normandië is Avranches op 6 Junie 1944 deur bomaanvalle verwoes. Die bombardement het talle menselewens geëis. Sewe weke later het generaal George S. Patton daarin geslaag om deur die vyandelike linies naby Avranches te breek.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Avranches GeografieAvranches GeskiedenisAvranches VerwysingsAvranches Eksterne skakelsAvranchesBasse-NormandieDépartementFrankrykMancheNormandië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bipolêre gemoedsteuringKoue OorlogCleopatra VIILangste woordHartLongSonsteekBernice WestVigsDane van NiekerkBloemhofdamRatelTegnologieHoopstadAfrikaanse taalleerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameDokterWebblaaierKolorektale kankerIntensiewe vormLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNelson MandelaDoziWoordDierHemelvaartDiarreeBiljoenMeervoudGarsAppelblaarMiddeloorontstekingFopnuusGoogle MapsKameelperdLettergreepLys van politieke partye in Suid-AfrikaPalantir TechnologiesTropiese huisgeitjieSuiwelprodukSatanBeenbreuke en ontwrigtingsZirk van den BergJeuksiekteTolla van der MerweSonInsekApokriewe boekeHeupWikimedia-stigtingMusieksimboleMiltA.J. ApplegateDanie du ToitWynand StrydomKoorsblaarKatarGewone luislangNierversakingTheuns JordaanMenslike seksuele gedragBulgaryeBorrieVaginaKomeetJudaïsmeHernubare energieBora BoraErica BoyerHeelgetalVergasserSwaziDeborah AdairLys van slange🡆 More