Kleinaalwyn

Die Kleinaalwyn (Aloe bergeriana) is 'n aalwyn en ook een van die bolaalwyne wat voorkom in die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Botswana en Namibië.

Die plant is vernoem na die Duitse plantkundige, Alwin Berger.

Kleinaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. bergeriana
Binomiale naam
Aloe bergeriana
(Dinter) Boatwr. & J.C.Manning, 2014
Sinonieme

Die aalwyn het smal, slanke grasagtige blare wat uit 'n ondergrondse bol spruit. Die plant blom van Februarie tot Maart. Die bloeiwyse is tot 1 m hoog met ligpienk tot koraalpienk blomme wat sowat 15 mm lank is. Die plant is naverwant aan Aloe jeppeae en Aloe subspicata. Die verskille is soos volg: A. bergeriana het nie vlekke nie maar wel hare op die blaarbasisse, die pienk kleur van die blomme en die horisontale stand van die blomme. Die blomtye verskil ook.

Die aalwyn word selde gekweek.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ekonomie van Suid-AfrikaSuikersiekteRenier van RooyenRolprentNasireërBloemhofdamKwaggaWeegskaal (sterreteken)HartaanvalGodsdiensPous Innocentius IIEngelsSeksuele stimulasieJada FireTuvaluRepubliek ChinaAreolaEkostreekMaagsweerSkisofrenieLuidsprekerLys van visseJesus van NasaretBernice WestPesachWikiLeaksDiktatorskapBlourokkeVatikaanstadBlaaskankerSally EsterhuizenNuwe TestamentDierewelsynHolocaustSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Jo BlackMusiekChristo WieseTallinnKaapse MaleiersVlermuisPous Gregorius XVIP. RamleeHemelvaartsdagNarsistiese persoonlikheidsteuringKommunistiese Party van die SowjetunieNamur (provinsie)InterlingueLewerBrasiliëNamibiëAlgemene relatiwiteitLeah van NiekerkMeervoudNagapieGuinee-BissauBynierAppendiksDieregeluideRekenaarwetenskapJennifer ZamudioHondURIBetonWes-GhatsSoewereine Militêre Orde van MaltaRugbyEnsiklopedieNic de Jager16de eeuSachin TendulkarLys van Suid-Afrikaanse musikanteWortelIngrid WinterbachKanadese nasionale krieketspanRugbywêreldbeker 2003ApartheidShaanxi🡆 More