Aloe Subspicata: Plant spesie

Die Aloe subspicata is 'n aalwyn en ook een van die bolaalwyne wat voorkom in die grasvelde van Suid-Afrika in Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes.

Dit is ook inheems aan Botswana, Eswatini, Lesotho en Namibië. Die plant was voorheen bekend as Haworthia subspicata en is in 2013 oorgeplaas na die genus Aloe.

Aloe subspicata
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. subspicata
Binomiale naam
Aloe subspicata
(Baker) Boatwr. & J.C.Manning, (2013)
Sinonieme
  • Haworthia subspicata Baker
  • Chortolirion subspicatum (Baker) A.Berger

Die plant word ongeveer 15 tot 30 mm groot. Dit maak die plant onopvallend. Die plant blom van Augustus tot September voordat die blare gevorm is. Aloe jeppeae en Aloe bergeriana, ander bolaalwyne, blom beide in die herfs nadat die blare verskyn het. Die spesie is moeilik om te kweek.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolstruisSonsteekMonopolyProstaatklierHondsdolheidWaterkringloopKhoisan1945InsekKain en AbelLBek-en-klouseerSlag van BloedrivierRichard van der WesthuizenChirurgieArmoedeSkoonma-se-tongRomeinse syfersRuslandDawidRooihartbeesPuberteitSwartwitpensSeekatKonjunktivitisGesondheidsbeleidNazi-DuitslandAfro-AmerikanersJDokterUElzette MaarschalkBinnelandersWKMenslike skeletSelfstandige naamwoordLys van Suid-Afrikaanse T20I-krieketspelersOekraïneKonsentrasiekampHoofpynDanie GoosenSonJonathan JansenPornografieLettergreepOnse VaderLugbesoedelingSkaapSeksualiteit in antieke RomeTuberkuloseVeelrassige pornografieTropiese sikloonAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksspeeldingHokkieBedreigde spesieBDSMPeriodieke tabelCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHomoniemBloedsomloopstelselOrganismeSkeurbuikLieweheersbesieDierEthiopiese kalenderMuskeljaatkatGeskiedenis van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)La NiñaKonsonantBorskankerLys van Afrikaanse televisiereekseToerisme🡆 More