Aloe Jeppeae: Plantspesie

Die Aloe jeppeae is 'n aalwyn en ook een van die bolaalwyne wat voorkom in die Noord-Kaap, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes.

Die aalwyn is alleenstaande en klein, stamloos en grasagtig. Die plant is vernoem na Barbara Joan Jeppe, skrywer en illustreerder van 'n boek oor die aalwyne van Suid-Afrika.

Aloe jeppeae
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Tracheobionta
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Subklas:
Liliidae
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asphodeloideae
Genus:
Spesie:
A. jeppeae
Binomiale naam
Aloe jeppeae
Sinonieme
  • Aloe aestivalis Boatwr. & J.C.Manning
  • Chortolirion latifolium Zonn. & G.P.J.Fritz

Die plant blom van November tot Desember. Die blomme is bruin, beige of witterig en ongeveer 15 mm lank.

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Charles III van die Verenigde KoninkrykKinderregteDesimale breukeVarkgriepMasturbasieIsraelHondsdolheidDieregeluideMiltWikiquoteLys van kleureWaldemar SchultzHoër Landbouskool BolandTasché BurgerKriekVerenigde KoninkrykOogproblemeRooihartbeesMetaalOutismeKoekie (rekenaarwetenskap)Boer Soek 'n VrouAfro-AmerikanersBoerperdVyfsterLigjaarBernice WestInsekVolhoubare ontwikkeling20VrymesselaryRomeinse syfersSwangerskapGodOorkruipersMangaung-gevangenisKDie SeksHond29 AprilAnette EngelbrechtKrieketMaanFJohan BadenhorstMantisGrootkolmuskeljaatkatYouTubeBobbejaanHoofpynMenseregtedag2023 Spaanse Grand PrixProstaatmasseringSewe wonders van die wêreldMuishondPretvilleSoogdierHartversakingFanie OlivierSelfmoordNiersteenKlitorisWerkloosheidSeksuele omgangVan Pletzen (musiekgroep)SkildklierElzette MaarschalkSkoenlapperSebokengKlipwerfEmosieGroepsdrukSinoniem🡆 More