Wiki Afrikaans 2023: Spesiaal:Soek
AFWiki Tiếng ViệtWiki English

Klipwerf

Klipwerf: Suid-Afrikaanse musiekgroep

Klipwerf is ’n bekende Suid-Afrikaanse musiekgroep wat boeremusiek speel. Die groep is in 1969 gestig deur Hentie Visagie en sy seuns, Johann en Kobus, saam met Nicol Louw. Hulle eerste album is eers in 1988 opgeneem (20 jaar ná stigting). Huidige lede is: Kobus Visagie (klawerbord), Genè van Niekerk (klawerbord), Johnny Dreyer (tromme) en Willie Burger (kitaar).

Klipwerf
GenresBoeremusiek
Jare aktief1969 – nou
Webwerfklipwerf.co.za
LedeKobus Visagie
Genè van Niekerk
Johnny Dreyer
Willie Burger[1]
Gewese ledeHentie Visagie
Johann Visagie
Nicol Louw
Wernich Nagel
Johannes v/d Colff
Pieter van Loggerenberg
Abie Lourens
Willem Nel
Theunis Nel
Edwin Bradley[2]

In 2010 ontvang hulle ’n SAMA-toekenning in die kategorie beste Afrikaanse tradisionele musiek vir Hantam Carnival.[3]

Diskografie

Van Klipwerf se albums sluit in:

  • Kom Kuier in die Hantam, 1988
  • Hantam Vrolikheid, 1990
  • Hantam Opskop, 1991
  • Hantam Klanke, 1992
  • Hantam Jolyt, 1993
  • Hantam Berge, 1994
  • Hantam Lapland, 1995
  • Hantam Skoffel, 1996
  • Hantam Drafstap, 1997
  • Hantam Kapperjolle, 1998
  • Hantam Bokkie, 1999
  • Hantam Deurnag, 2000
  • Hantam Moedskep, 2001
  • Beste van Klipwerf, 2002
  • Hantam Wikkel, 2003
  • Loof Hom, 2003 UNIVERSAL
  • Hantam Pennies, 2004
  • Prys Hom, 2004
  • Dans In Die Hantam, 2005
  • Hantam Warmvat, 2005
  • By Die Kruis, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Vleisfees – Die DVD, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Kwêla, 2006 UNIVERSAL
  • Hantam Blokkies, 2007 UNIVERSAL
  • Hantam Toeka, 2008
  • Gebed, 2008 UNIVERSAL
  • Hantam Carnival – 40 Jaar, 2009 UNIVERSAL
  • Hantam Leplek, 2010
  • Hantam Nostalgie, 2011
  • Hantam Tydloos, 2015
  • Hantam Unplugged, 2015
  • Hantam Gatskop, 2015
  • 50 Jaar Se Hoogtepunte, 2018
  • Hantam Dis Die Lewe, 2019

Verwysings

  1. "Klipwerf-lede". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Maart 2019. Besoek op 22 Maart 2017.
  2. "Klipwerf Biografie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Augustus 2019. Besoek op 22 Maart 2017.
  3. Afrikaanse kunstenaars tops by Samas, Nuus24, besoek op 18 Maart 2010.

Sien ook

Eksterne skakels

#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (Study in China) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.
This article uses material from the Wikipedia article Klipwerf, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.

🔥 Top trends keywords Afrikaans Wiki:

Spesiaal:SoekTuisbladCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsWiki:HulpGordelroosCleopatra VIIBaarmoederShakiraRegsubjekSekstantAmerikaanse presidentsverkiesing 2016Let It BeThe EconomistYuval Noah HarariWiki:Welkom nuwelingeGloucesterkaasSuid-AfrikaPiet-my-vrouAlfred, Hertog van Sakse-Koburg en GothaSonnestelselSeksposisieSwangerskapSeksBosluisbytkoorsMaselsAardeIntensiewe vormBernice WestFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Wiki:General disclaimerByvoeglike naamwoordLolLêer:Free-Fire-Accounts.jpgVingerseksAfrikaansSkildklierBespreking:Het van VerlangekraalNarsismeTuberkuloseTrappe van vergelykingSuid-Afrikaanse Lugdiens Vlug 295Wikimedia-stigtingMIVEjakulasieWiki:GebruikersportaalSeksuele penetrasieWaterpokkiesHartversakingNarsistiese persoonlikheidsteuringDuitse maselsLys van Afrikaanse digtersWiki:OmtrentWiki:Algemene spelfouteSelfstandige naamwoordAnnelize van der RystGetalCarina HornDeon GrootKunselementeVlag van Suid-AfrikaVigsMasturbasieYouTubeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suid-Afrikaanse musikanteVaginaWiki:GeselshoekieLOLKinismeGeweldMaroela MediaVoornaamwoordJenna OrtegaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MaanApartheidHernubare energieAlfred die Grote🡆 More