Areola

Die menslike areola (areola mammae) is ’n gepigmenteerde area op die bors om die tepel.

’n Algemener betekenis van "areola" is ’n klein, ronde area aan die menslike liggaam met ’n ander soort samestelling as die res van die vel of ’n ander ronde vlek soos ’n deel van die vel wat ontsteek is.

Areola
’n Vrou se areola.
Areola
’n Man se areola.

Vroulike borste het klein openings in die areola wat ’n vloeistof afskei om die tepel tydens borsvoeding te beskerm.

Kleur

Areolas se kleur kan wissel van pienk of rooi tot donkerbruin of amper swart, maar is gewoonlik ligter by mense met ’n ligte velkleur en donkerder by mense met ’n donker velkleur.

Grootte en vorm

Die grootte en vorm van areolas en tepels wissel ook baie van mens tot mens. Vroue s’n is gewoonlik groter as dié van mans of meisies voor hulle puberteit. Menslike areolas is meestal rond, maar by sommige vroue met groot areolas is hulle ovaalvormig.

Die gemiddelde deursnee van ’n man se areola is sowat 28 mm en ’n volwasse vrou s’n 38,1 mm, hoewel vroue s’n groter as 100 mm kan wees. Tydens die borsvoedingstadium kan ’n vrou se areola nóg groter wees.

Sien ook

Verwysings

Skakels

  • Areola  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Areola KleurAreola Grootte en vormAreola Sien ookAreola VerwysingsAreola SkakelsAreolaBorsLiggaamTepelVel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HamburgerWaterkringloopDirekte en Indirekte redeVlinderStam (taalkunde)PenisLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKoos du PlessisSuid-SothoEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBysteekEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaEk is 'n Afrikaan (toespraak)Olimpiese SomerspeleEuropaGeldHorlosieBesoedelingKameelperdStaalSonMuskietBTWVennootskapWoordBoerboelLübeckErfenisdag (Suid-Afrika)Covid-19-pandemieJan van TonderArabiesLidwoordDialoog in fiksieBosbokPlae van EgipteMandalaBlaarVoornaamwoordFotoKoerantStilleweWoordeboek van die Afrikaanse TaalBrittany Ashton HolmesKonjunktivitisDoopBedreigde spesieAfrikanersLewerSwedeAfrikaanse taalleerKondensasieWayde van NiekerkGroot-VisrivierToekoms van die AardeUnited Democratic FrontOmtrek, oppervlakte en volumeVersamelnaamAdolessensieYouTubeSinkGrondwet van Suid-AfrikaAnneli van RooyenOlimpiese Somerspele 2012GautengArendKolorektale kankerJakkalsWiskundeMondOnderwerp (taalkunde)NatriumsulfietMenseregte🡆 More