Renier Van Rooyen: Suid-Afrikaanse sakeman

Renier van Rooyen (28 November 1931 − 5 November 2018) was 'n Suid-Afrikaanse entrepreneur en die stigter van Pep Stores.

Hy is op Kenhardt gebore.

Hy het as 'n klerk by die Departement van Justisie gewerk voor hy sy eerste Pep-winkel in Upington geopen het. Hy bou die winkel uit tot die bekende Pepkor-groep wat hy in 1981 aan Christo Wiese verkoop. Op daardie stadium het Pepkor oor 500 winkels en tien fabrieke beskik en 10 000 werknemers in diens gehad.

Hy sterf op 5 November 2018 in sy huis en laat sy vrou Alice, twee seuns Renier jr, Johann, 'n dogter Salóme en minstens vier kleinkinders agter.

Bron

Tags:

KenhardtSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Islamitiese Staat – Khorasan ProvinsieSeisoenOnderwysDikdermAfrikaHomoniemBruto binnelandse produkEiffeltoringTransatlantiese slawehandelWaterkringloopErfenisdag (Suid-Afrika)VerantwoordelikheidImpakte van toerismeFanie ViljoenGroot GatKindermishandelingDrakensbergeDuitse maselsPussy RiotDiatomiese molekuulToestand van materieVratPaasfeesManie LibbokOopbroninhoudDeelstate van die Verenigde State van AmerikaMcDonald'sWes-KaapKolorektale kankerLetterkundeVerkleinwoordHemelvaartPeter SnydersIndiëDeelteken en umlautWieg van die MensdomBeurtkragMeervoudAkuutSharpeville-slagtingDemokrasieBiologieDundermSkerpioenLys van myne in Suid-AfrikaOnderhandelinge om apartheid te beëindigStaatstoelaeLeierSelfmoordTelevisieSamespanningPubliekGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAntjie SomersDricus du PlessisArmoedePad na jou hartSeksuele opwekkingKaapstadse waterkrisis 2015-2018DriedimensioneelWolkCristiano RonaldoFranse RewolusieVulvaSpreeuOseaanBrendan PeyperGeskiedenis van AfrikaansBynierAborsie in Suid-AfrikaKoorsblaarWoestynGrondbewerkingVlekvrye staalVolstruis🡆 More