Adam Kok Ii

Adam Dam Kok II (Namakwaland, 1771 – Bergrivier, 1835) was 'n leier (kaptein) van die Griekwas in Suid-Afrika.

Adam Kok II

Kaptein van die Griekwas
Voorafgegaan deur Cornelius Kok I
Opgevolg deur Adam Kok III

Persoonlike besonderhede
Gebore 1771
Namakwaland
Sterf 12 September 1835
Bergrivier

Biografie

Kok was die oudste seun van Cornelius Kok I. Hy vestig hom in Griekwastad, waar hy saam met Barend Barends die belangrikste leier was. Vanweë die vyandige Hartenaarsopstand verlaat hy Griekwastad met sy volgelinge in 1815. Na die dood van sy vader in 1820 was Kok die regmatige opvolger, maar na 'n kort periode as kaptein van Campbell tree hy ten gunste van sy broer Cornelius Kok II af om by die Bergenaars (ook Hartenaars genoem) aan te sluit.

In 1826 vestig Kok hom in Philippolis. In 1823 wen Adam Kok II, Cornelius Kok II, Andries Waterboer en Barend Barends die Slag by Dithakong, waardeur die Griekwas die terreur van die Mfecane gespaar bly. Hy sterf in 1838 tydens die terugkeer van 'n besoek aan Kaapstad. Sy dood lei tot 'n opvolgingstryd tussen sy seuns, Abraham Kok en Adam Kok III, wat deur laasgenoemde gewen is.

Literatuur

  • E.J. Verwey: New Dictionary of South African Biography, Volume 1. HSRC Press, 1995
  • Kruger, D.W. (ed) (1972). Dictionary of South African Biography, Kaapstad: Human Sciences Research Council, v. 4, p. 286
  • Potgieter, D.J. et al. (eds) (1970). Standard Encyclopaedia of Southern Africa, Kaapstad: NASOU, v.6, p. 430.


Tags:

17711835BergrivierGriekwasNamakwalandSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Machu PicchuGeskiedenis van Suid-AfrikaProstaatklierCecilia Payne-GaposchkinJuan Antonio VillacañasSkaapLikkewaanLi KeqiangOusmane SembèneKankerEstlandGezina, PretoriaVanuatuWeeluisInfeksieEkostreekMusieksimboleKlein-KarooVierkleurWikiAzerbeidjanGoogle MapsAllergieOrgasmeLabia (geslagsdele)RugbyJeuksiekteLemoenduifBruin huisslangSkisofrenieAreola16de eeuPous Benedictus XIII1991ChristendomRugbywêreldbeker 2003BybelBloeddrukFariseërsKunsErns GrundlingEnkelvoudige sinWiki CommonsBreinvliesontstekingAmerikaanse BurgeroorlogDesiré GardnerEpilepsieKinkhoesNarsismeTelstar 1Google TranslateEreksieDieetkundeHannes van WykVerenigde NasiesSuiwelprodukLily CarterAfrikaNederduitsch Hervormde KerkWaterpokkiesSangkuns1892LiefdeHipoteseTotalitarismeLongontstekingTallinnGalblaasMondTegnologieP. RamleeIndies-Pakistanse Oorlog van 1965Lys van sterrewagkodesPoleTheodore Roosevelt🡆 More