Vierkleur: Vlag van Transvaal onder Boere-regering

Die Transvaalse Vierkleur was die amptelike vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek en is deur ds Dirk van der Hoff ontwerp.

Die vlag het amptelik as die ZAR se landsvlag gedien vanaf 1858 tot 1902, met periodes waartydens die ou Voortrekkervlag (1874-75) en die Union Jack (1877-1881) as amptelike vlag gehys is.

Vierkleur: Vlag van Transvaal onder Boere-regering
Die Transvaalse Vierkleur

Die rede vir die kleure is nie heeltemal bekend nie, maar daar word algemeen aanvaar dat ds. van der Hoff in gedagte gehad het dat die Nederlandse vlag nie geskik sou wees vir die nuwe republiek nie. Die oranje in die Nederlandse vlag is dus deur rooi vir die Boererepubliek vervang, terwyl 'n vertikale groen streep bygevoeg is.

Die vlag is die eerste keer op 6 Januarie 1857 in Potchefstroom en op 23 Februarie 1857 in Pretoria gehys. Op 18 Februarie 1858 het die Volksraad die Vierkleur as die amptelike vlag van die Zuid-Afrikaansche Republiek verklaar.

Na die Britse anneksasie van die ZAR in April 1877, het die Eerste Vryheidsoorlog uitgebreek. In 1880 is Heidelberg tot tydelike hoofstad verklaar en die Vierkleur is weer op Geloftedag van 1880 daar gehys.

Op 31 Mei 1902 is die Vierkleur en die Vrystaatse vlag gestryk, maar is tog later geïnkorporeer in die vlag van die Republiek van Suid-Afrika van 1928 tot 1994.

Eksterne skakels

Tags:

18581902Dirk van der HoffVlag van die Verenigde KoninkrykVoortrekkersZuid-Afrikaansche Republiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BysteekBySelfstandige naamwoordDarwinismeWetenskaplike klassifikasieAntoniemSteenkool in Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaGalblaasHelpmekaar-kollegeBeeldspraakAborsie in Suid-AfrikaMikro-ekonomieAkuutVerkleinwoordBraaiLugbesoedelingWaarheid-en-versoeningskommissieAngina pectorisTelefoonVoëlBlourokkeOogproblemeVoorsetselNagmaalWaterpokkiesVoedingArthur GrumiauxDuitslandMiddelmisbruikLeeuLys van Afrikaanse televisiereekseNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaInflasieHoofstadXenofobie in Suid-AfrikaLeesStedelike hitte-eilandBestaansboerderyHoofpynGautengPeriodieke tabelMadison IvyVlinderTolla van der MerwePlastiekKolorektale kankerAfrikaanse TaalmonumentLys van nedersettings in Suid-AfrikaNazi-DuitslandOutismeTradisionele Afrika-medisyneSkoenlapperVoornaamwoordRonelda KamferLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBewaringstatusNetbalBateKonsentrasiekampBelgiëSinoniemJazzMuishondAfrikaanse WikipediaKatLieweheersbesieHoenderHemelvaartLys van visseWoordeboek van die Afrikaanse TaalSosiale mediaPikkewynAkademiaMynbedryf van Suid-AfrikaKarakteriseringTegnologieHart🡆 More