Philippolis

Philippolis is die oudste nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika.

Philippolis
Philippolis
Philippolis
Philippolis is in Vrystaat
Philippolis
Philippolis
Philippolis Philippolis se ligging in Vrystaat
Koördinate: 30°16′S 25°17′O / 30.267°S 25.283°O / -30.267; 25.283 25°17′O / 30.267°S 25.283°O / -30.267; 25.283
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting1823
Regering
 • BurgemeesterNomvulazana Judith Stuurman (ANC)
Oppervlak
 • Totaal39,6 km2 (15,3 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal3 648
 • Digtheid92/km2 (240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.9%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense27.6%
 • Swart mense65.1%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans 41.2%
 • Xhosa 29.3%
 • Sotho 25.7%
 • Engels 1.3%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
9970
Skakelkode051

Geskiedenis

In 1823 het die Londense Sendinggenootskap 'n stasie hier geopen op 'n perseel wat eerw. John Philip gekies het. Die NG Kerk het saam met die Londense Sendinggenootskap gewerk en in 1825 het dr. Abraham Faure 'n gemeente vir nomadiese Griekwas op Philippolis geopen. Twee jaar later het 'n deel van die Griekwastam hulle hier gevestig, insluitende Adam Kok II. In 1861 is die dorp van die Griekwas gekoop vir ₤400 en Adam Kok en sy mense het op hulle epiese trek van 500 km gegaan. Die ou kerk is deur 'n Nederduitse Gereformeerde kerk vervang, wat in 1871 ingewy is. Die preekstoel, wat uit olienhout gesny is, is 'n besienswaardigheid in die dorp. In 1873 is die eerste skool geopen.

Toe die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog die dorp beset het, is die kerk as 'n fort gebruik. Die gebou huisves tans die Transgariep-museum.

Distrik

Die distrik is 3 400 km2 groot en die belangrikste ekonomiese aktiwiteit is skaapboerdery.

Noemenswaardige boorlinge

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Philippolis GeskiedenisPhilippolis DistrikPhilippolis Noemenswaardige boorlingePhilippolis Sien ookPhilippolis VerwysingsPhilippolis BronnePhilippolis Eksterne skakelsPhilippolisSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfvertroueVoedingVaginaKalenderHindoeïsmeSwitserlandTikTokMondSuid-Afrikaanse GrensoorlogHemelvaartsdagAardbewingSlimfoonTuberkuloseAssonansieSonnestelselSwemAarverkalkingDysselsdorpMenstruasie7de LaanMaatskappyAfrikaansWet op Bantoe-onderwysLionel PetersonSekondêre sektor van die ekonomieUniversele Verklaring van MenseregteLys van Afrikaanse rolprenteRacheltjie de BeerIndustriële RevolusieKaapstadKlein-KarooKoorsblaarVlinderKweekhuisgasHidroulikaElektrisiteitDirekte en Indirekte redeImpakte van toerismeMIVLiewe HeksieNatriumAbstraksie (rekenaarwetenskap)SkaapMensVlekvrye staalAardverwarmingNag van die lang messeGesondheidEkonomiese sektorEjakulasieNG gemeente MurraysburgRuslandKlimaatsverandering in AfrikaPlastiekWoordeboek van die Afrikaanse TaalBosvarkWoordsoortGeelslangInflasieCarles PuigdemontKernoorlogErosietipesGroot vyfCremonaAntoniemStruktuur van die AardeKindermishandelingHerpes simplexGrondWeervoorspellingBestaansboerderyDie GelofteDermpoliepIsraelDistrik SesOlimpiese SomerspeleLabia (geslagsdele)🡆 More