1823: Jaar

◄ ◄ | ◄ | 1818 | 1819 | 1820 | 1821 | 1822 | ◄ 1823 ► | 1824 | 1825 | 1826 | 1827 | 1828 | ► | ► ►

1823
| 18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:1823
1823: Jaar Kalenders  
1823: Jaar
Slag van vierde Mei
Gregoriaanse kalender 1823
MDCCCXXIII
Ab urbe condita 2576
Armeense kalender 1272

ԹՎ ՌՄՀԲ

Chinese kalender 4519 – 4520

己午 – 庚未

Ethiopiese kalender 1815 –1816
Hebreeuse kalender 5583 – 5584
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1878 – 1879
- Shaka Samvat 1745 – 1746
Irannese kalender 1201 –1202
Islamitiese kalender 1239 –1239


Die jaar 1823 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 23ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure

  • 10 MaartPous Pius VII stel 13 nuwe kardinale aan, waaronder Francesco Bertazzoli, titulêr aartsbiskop van Edessa.
  • 4 Mei – Die Slag van die vierde Mei tussen Brasilië en Portugal.
  • 16 Mei – Pous Pius VII stel Anne-Louis-Henri de La Fare, aartsbiskop van Sens, Frankryk aan as kardinaal.
  • 21 Julie – Die eerste blanke persoon in die Transvaal word op Makwassie gebore, die baba Broadbents.
  • 28 SeptemberPous Leo XII volg Pous Pius VII op as pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
  • 5 Oktober – Pous Leo XII word gekroon deur kardinaal Fabrizio Ruffo.
  • 23 DesemberA Visit From St. Nicholas, toegeskryf aan Clement Clarke Moore, word gepubliseer.
  • Onbekend – Die Slag van Dithakong vind plaas tydens die Mfecane.

Geboortes

Sterftes

Tags:

17231813181818191820182118221824182518261827182818331923

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereHannes van WykAfkortingOu Apostoliese KerkGroot GatJesus van NasaretByvoeglike naamwoordKlein-KarooHipoteseKaliumPlastiekNierversakingSnaarinstrumentZack du PlessisGasTransatlantiese slawehandelDaggaEben EtzebethLys van Suid-Afrikaanse skrywersPrimêre sektor van die ekonomieKaapse VlakteKalsiumOlifantAkroniemEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBosluisbytkoorsMonopolyGloeilampDeelwoordGenitale vratKoolhidraatBeëdigde verklaringNeurenberg-verhoreSaartjie BaartmanKokerboomPaasfeesRuslandXenofobieSeksuele stimulasieKolorektale kankerThomas EdisonGriekse teaterHibernasieSteve HofmeyrDermpoliepBrandmondsindroomOorkruipersDesmond TutuAardrykskundeSomerVoorsetselAntisemitismeNieuwoudtvilleViëtnamSeksuele opwekkingTierDiarreeOntdekking van goud in Suid-AfrikaBruin menseKoolstofKankerGeskiedenis van Suid-AfrikaMondNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyBeeldspraakPirow BekkerOnderwerp (taalkunde)KriekEskomMielieViëtnamoorlogKersfeesBruce FordyceChatGPTJohnny Rapid🡆 More