Wesley

Wesley is 'n dorpie op die oewer van die Twecu, 'n sytak van die Chalumnarivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorpie is aan die R72-hoofpad, en ongeveer 10 km wes van Hamburg en die kus geleë.

Wesley
Nedersetting
Wesley is in Oos-Kaap
Wesley
Wesley
Wesley Wesley se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°19′S 27°20′O / 33.317°S 27.333°O / -33.317; 27.333 27°20′O / 33.317°S 27.333°O / -33.317; 27.333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitNgqushwa
Stigting1823
Oppervlak
 • Totaal2,21 km2 (0,85 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 634
 • Digtheid739/km2 (1 910/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.9%
Taal (2011)
 • Xhosa 97.6%
 • Engels 0.7%
 • Ander 1.7%
Poskode (strate)
5612
Skakelkode043

Geskiedenis

Die dorpie is in 1823 deur William Shaw gestig toe hy 'n Wesleyaanse sendingstasie opgerig het. Dit is waarskynlik na die stigter van die Wesleyaanse kerkgenootskap, John Wesley, vernoem.

Sien ook

Verwysings

Bron

Tags:

Wesley GeskiedenisWesley Sien ookWesley VerwysingsWesley BronWesleyChalumnarivierHamburg, Oos-KaapOos-KaapR72 (Suid-Afrika)Suid-AfrikaSytak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelAardrykskundeHartKoorsblaarSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureKoppeltekenHipotesePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKrimpvarkieMenstruasieGemeenskapMadison IvyOlimpiese Somerspele 2024Vlieënde HollanderLien se lankstaanskoeneBateKlein gekolde katAfrikaanse woordelys en spelreëlsEwenaarSamestellende afleidingLieweheersbesieGewone luislangXHTMLLimfvatstelselDwelmmiddelVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameMaanAluminiumOmtrek, oppervlakte en volumeRooibloedselVoornaamwoordGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHamburgerLys van veltoestandeShakaMangelLys van Kaapstad se voorstedeHemelvaartCurly HowardDialoog in fiksieSiya KolisiJohannes MeintjesKrampVormSelfmoordCleopatra VIIVarkgriepAbstraksie (rekenaarwetenskap)Stedelike gebiedGeskiedenis van Suid-AfrikaPersThys die BosveldklongRuan PienaarNag van die lang messeBraaiInligtingSonja HerholdtDiskriminasieAntjie KrogKultuurAtoomWet op NaturellengrondKamoefleringMahatma GandhiMaroela MediaKaapstadKlavierGeografie van Suid-AfrikaKolitisAfrikanernasionalismeRobert SobukweMoskouArmoedeverligtingRegverdige handelVerkragtingSanskritInfeksieHokkie🡆 More