Brümilda Van Rensburg

Brümilda van Rensburg (gebore 30 Oktober 1956) is 'n bekende Suid-Afrikaanse aktrise.

Sy is op 30 Oktober 1956 in Philippolis in die Vrystaat gebore en het in Pretoria grootgeword.

Brümilda van Rensburg
Geboortenaam Brümilda van Rensburg
Geboorte 30 Oktober 1956 (1956-10-30) (67 jaar oud)
Philippolis, Vrystaat
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Aktrise, motiveringspreker en seremoniemeester
Webwerf brumilda.com
Toekennings Vita–toekennings, Rapport Prestige, Media-veertjie: Beste Aktrise, Ludwig Binge-toekenning (2x), Mense Tydskrif "Mees populêre Aktrise"
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het die graad, BA Honneurs in Drama met lof aan die Universiteit van Pretoria verwerf en twee keer die universiteit se Ludwig Binge-toekenning ontvang vir haar sukses in die uitvoerende kunste. Haar toneelspeltalent is reeds op skool raakgesien by die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria en sy het die eerste skolier geword wat erekleure vir toneelspel ontvang het.

Filmografie

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

195630 OktoberAktrisePhilippolisPretoriaSuid-AfrikaVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LikkewaanRomeAppiese WegKarooEdmund HillaryKliniese depressiePalmsondagGlenys LynneEmiraat DirijaSamuel CronwrightBorskankerGesinsdagBelgiëPous Stefanus IIIMaanAnimismeBysteekRooiwaterErica BoyerJuan Antonio VillacañasRigtersKoorsblaarPous Pius XInternational Standard Name IdentifierTheuns JordaanBruin menseNasionale Etruskiese MuseumMiddeleeueEreksieAndré P. BrinkPampoentjiesWard CunninghamLetterlike en figuurlike taalgebruikMuishondHannes van WykLys van woestyneZuurbekomSponsdierKadmiumMenslike seksuele gedragWillie JoubertKompasRekenaarwetenskapYouTubeVanuatu8 AprilAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEkonomie van Suid-AfrikaRugbyDepressie (gemoedstoestand)1991LemnosSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsKijifWitbloedselTsjeggo-SlowakyeOutismeGuillain-Barré-sindroomKaapstadAlexander StrachanCencio SavelliSuid-Afrikaanse randWoordeboek van die Afrikaanse TaalSteve HofmeyrHindoeïsmeGordelroosNG gemeente MoreletaparkFredi NestBrjansk-oblastAfrikaanse TaalbewegingBisantynse RykLys van visseDuitsersEnkelvoudige sinMilt🡆 More