Plek Van Goud

Egoli: Plek van goud is 'n tweetalige (Engels en Afrikaans) sepie wat vanaf 6 April 1992 tot 31 Maart 2010 weeksdae om 18:00 op M-Net uitgesaai is.

Die sepie is deur Franz Marx-produksies vervaardig en word as Suid-Afrika se langste vervolgverhaal met sowat 4 000 episodes beskryf. Dit het egter Maart 2010 tot 'n einde gekom as gevolg van dalende kykersgetalle en 'n tekort aan storielyne.

Egoli: Plek van goud
Genre Sepie
Geskep deur Franz Marx
Met Christine Basson
Shaleen Surtie-Richards
Brümilda van Rensburg
Oorsprong Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Engels en Afrikaans
Aantal seisoene 18
Aantal episodes 4 469 (soos op 22 Mei 2009)
Produksie
Looptydperk 30 minute
Uitsending
Oorspronklike kanaal M-Net
Oorspronklike lopie 6 April 1992 – 31 Maart 2010

Die TV-sepie is met 'n fliek, Egoli: Afrikaners is plesierig, opgevolg wat op 16 Junie 2010 in teaters in Suid-Afrika begin draai het.

Akteurs

Teen Augustus 2007 was slegs drie van die oorspronklike akteurs steeds deel van die reeks:

Gedurende dieselfde periode was die ander akteurs:

  • Anriette van Rooyen (Lizelle)
  • Chanélle De Jager (Des)
  • Chris Linford (Rex)
  • Corine du Toit (Jane)
  • Darren Kelfkens (Joe)
  • Darryl Desmarais (Stephen)
  • Ebi Halberstadt (Braam)
  • Eckard Rabe (Chris)
  • Ernst Eloff (Buks)
  • Hannah Botha (Elsa)
  • Hennie Smit (Bertie)
  • Ivan Zimmermann (Koert)
  • Mandi du Plooy (Lara)
  • Marlon Roelofze (Shaun)
  • Michelle Beling (Candy)
  • Michelle Pienaar (Audrey)
  • Paul Buckby (Dr. Adam)
  • Stefan Ludik (Werner)
  • Theunis Nel (Lukas)
  • Christina Storm (Bienkie Naudé)

Gasakteurs van ander lande (buite Suid-Afrika) sluit in:

Van die vorige akteurs sluit in:

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1992201031 Maart6 AprilAfrikaansEngelsFranz MarxM-Net

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Direkte en Indirekte redeKankerMusiekWater (molekuul)DrinkwatervoorsieningNederduitse Gereformeerde KerkLandbouEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaIngrid JonkerAnilingusIndiese OseaanHamburgerRieldansAborsieOnderhandelinge om apartheid te beëindigKolorektale kankerJaco JacobsMagda van BiljonSaartjie BaartmanApartheidRobbeneilandPlae van EgipteWikiquoteKunstenaarNaaldekokerKunsmatige algemene intelligensieKonjunktivitisNetbalOnderwysHibernasiePad na jou hartPuberteitOos-KaapCarles PuigdemontBreinvliesontstekingGautengAfkortingStikstofBosvarkStresSarel Jacob PretoriusJan CombrinkVergelykings (taalkunde)RuslandHannes van WykBeroerteLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandOmtrek, oppervlakte en volumeMisdaadromanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOopbroninhoudRutenium(III)chloriedPêrelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRudi ClaaseNatuurbewaringMoedersdagOlimpiese Somerspele 2024ElektrisiteitsvoorsieningKatRassisme in AfrikaLika BerningMiskruierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WerkwoordGeboorteFilosofieIgtiologieTaalGianna MichaelsMetaal🡆 More