Nag Van Vrees

Nag Van Vrees is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1985 uitgereik is.

Die vervaardiger was Flip Bezuidenhout, terwyl Stanley Roup die regie behartig het.

Nag Van Vrees
Regisseur Stanley Roup
Produksieleier Flip Bezuidenhout
Met Ian Roberts
Brümilda van Rensburg
Peter Sepuma
Uitgereik 1985
Speeltyd 94 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n riller. As gevolg van sekere spannigstonele, asook 'n omstrede naaktoneel het die rolprent 'n 2-18 ouderdomsperk.

Hoofrolspelers

Storielyn

Steve doen navorsing op sy plaas oor giftige slangoorte met die hulp van sy jarelange assistent en vriend, Thabo. Hy en sy vrou, Katrien is pasgetroud en dolverlief, maar vrees vir sy gevaarlike werk gooi 'n skadu oor Katrien se geluk en veroorsaak spanning tussen hulle.

Katrien se vriendin Sonja kuier by hulle en as kunstenares put sy inspirasie uit die lieflike omgewing, maar raak ook bewus van onderstrominge wat haar vreesbevange stem. Vreemde moorde in hul omgewing verdiep haar onrus, en 'n onverwagte ontdekking bepaal haar noodlot.

Katrien verdwyn en vrees vir haar welsyn dryf Steve tot die uiterste.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Nag Van Vrees GenreNag Van Vrees HoofrolspelersNag Van Vrees StorielynNag Van Vrees Sien ookNag Van Vrees VerwysingsNag Van Vrees1985AfrikaansRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Mark (ekonomie)PornografieHoenderBateEeuOrrelPaasfeesBloedsomloopstelselEskomKlimaatsverandering in Suid-AfrikaTandbederfReënDriedimensioneelEkonomie van Suid-AfrikaRobbeneilandVennootskapVersoeningsdagGeskiedenis van AfrikaansNic de JagerKostuumsHipoteseDiepaartromboseVoortrekkersVratOlifantDirekte en Indirekte redeLys van Afrikaanse rolprenteOranjerivierChris HaniDermpoliepWikiquoteProstaatkankerAbstraksie (rekenaarwetenskap)Ekonomiese kwessies in Suid-AfrikaDataverwerkingTelevisieHeupDialoog in fiksieDiskriminasieBreinNetbalGeskiedenis van Suid-AfrikaSatellietNatuurwetenskapGrondbewerkingJodePad na jou hartChristendomVars waterSlag van BloedrivierWortelJakkalsNoord-KaapPampoentjiesGeografie van Suid-AfrikaOu Apostoliese KerkSomerNeerslagLys van Suid-Afrikaanse skrywersHelpmekaar-kollegeOlimpiese SomerspeleDigvormThabo MbekiPoesBurgerregteVerenigde KoninkrykSirkelFaf de KlerkSuid-AfrikaAborsie in Suid-AfrikaYouTubeVigsKlimaatverandering🡆 More