Ward Cunningham

Howard G.

"Ward" Cunningham (gebore 26 Mei 1949) is 'n Amerikaanse rekenaarprogrammeerder van Highland, Indiana, wat die eerste wiki ontwikkel het. Hy het in 1994 begin met die programmering van die WikiWikiWeb sagteware, en dit op 25 Maart 1995 op die webwerf van sy sagtewaremaatskappy, Cunningham & Cunningham (algemeen bekend deur sy domein-naam c2.com), geïnstalleer as 'n uitbreiding van die Portland Pattern Repository.

Ward Cunningham
Ward Cunningham
Ward Cunningham
Gebore
Howard G. "Ward" Cunningham

26 Mei 1949
Michigan City, Indiana
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRekenaarprogrammeerder
EggenootKaren Cunningham
KindersPatrick & Christopher
Webwerfc2.com

Hy woon tans in Beaverton, Oregon, en is 'n programmeerder by New Relic. Hy was voorheen die Co-Creation Czar for CitizenGlobal. Hy was Nike se eerste Code for a Better World Fellow.

Hy is die skrywer van die boek getiteld The Wiki Way en ook die uitvinder van die raamwerk vir geïntegreerde toetse. Hy was 'n hoofspreker by die eerste drie byeenkomste van die WikiSym-konferensies oor wiki navorsing en praktyke.

Bronne

Verwysings

Tags:

1949199525 Maart26 MeiAmerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksismeProksemikaAndrew DavisBrittany Ashton HolmesDuitse maselsAngssteuringVulkaanEienaamGlasGoogleSuid-SothoRudi ClaaseKondensasieOnse VaderMagsverheffingAarverkalkingGalblaasHidroëlektrisiteitAntisemitismeNederduitse Gereformeerde KerkPesachSanskritVloeistofLatynSkoolOos-KaapBruto binnelandse produkPersoon (taalkunde)YsterVleilandBreyten BreytenbachLetterlike en figuurlike taalgebruikSarel Jacob PretoriusNamibwoestynTwaalf Stamme van IsraelAfrikaanse TaalmonumentReg tot ‘n gesonde omgewingGianna MichaelsHolocaustMantisChatGPTVaginale kankerWerkersdagBrongitisMetaalRenosterHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEkonomie van Suid-AfrikaLidwoordKarooRooipandaMuskeljaatkatAkuutKlereJeuksiekteAfro-AmerikanersErfenishulpbronXhosaWoordKaapstadse waterkrisis 2015-2018KonsentrasiekampVerkragtingMadison Ivy20ste eeuPeriodieke tabelVeerBorskankerVoëlWitbankSteenkoolHokkieSilwerCarike KeuzenkampAnilingus🡆 More