2017-’18 Pro14-Seisoen: Rugbykompetisie tussen Europese en Suid-Afrikaanse rugbyspanne in 2017-’18

Die 2017-’18 Pro14-seisoen (ook bekend as die Guinness Pro14 weens borgskapredes) het op 1 September 2017 afgeskop, met die eindstryd wat op 26 Mei 2018 gespeel is.

Dit was die sewentiende seisoen van die kompetisie wat oorspronklik as die Keltiese Ligabeker bekend gestaan het, die eerste van die vergrote 14-span-toernooi en die eerste toernooi wat as Pro14 bekend staan (dit was voorheen as Pro12 en die Keltiese Ligabeker bekend).

2017-’18 Pro14
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Ierland Ierland
Vlag van Italië Italië
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Wallis Wallis
Kampioen Leinster Rugby (5de titel)
Wedstryde gespeel 152
Drieë gedruk 898  (gem. 5.908 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 160 John Cooney (Ulster)
Meeste drieë gedruk 12 Barry Daly (Leinster)

Die veertien spanne wat aan die kompetisie deelgeneem het verteenwoordig Ierland (Connacht, Leinster, Munster en Ulster), Italië (Benetton Treviso en Zebre), Skotland (Edinburgh en Glasgow Warriors), Suid-Afrika ( Cheetahs en Southern Kings) en Wallis (Cardiff Blues, Dragons, Ospreys en Scarlets).

Kompetisieformaat

Op 18 Mei 2017 het Europese Professionele Klubrugby (EPKR) veranderinge aangekondig vir hoe Pro14-spanne vir die Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer. Aan die einde van die 2017-’18-seisoen sal die sewe beste spanne outomaties kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker, ongeag die land van oorsprong (voorheen moes die sewe kwalifiseerders ten minste een span van Ierland, Wallis, Skotland en Italië elk insluit. Die twee Suid-Afrikaanse spanne kom nie in aanmerking vir EPKR-toernooie nie.

Op 30 Junie 2017 is finaal besluit dat die Cheetahs en Southern Kings nie meer aan die Superrugbykompetisie gaan deelneem nie, en dat hulle by die Pro12 ingelyf sou word. Die twee spanne, die Suid-Afrikaanse Rugbyunie en Keltiese Rugby Beperk, organiseerder van die Pro12, het nie kommentaar hierop gelewer nie. Hul betrokkenheid is egter op 1 Augustus 2017 bevestig.

Die veertien spanne word in twee groepe van sewe spanne elk verdeel, elk met twee spanne van Ierland en Wallis en een span van Italië, Skotland en Suid-Afrika. Die rondomtaliedeel bestaan uit 21 rondtes – twaalf tuis- en wegwedstryde teen spanne van dieselfde groep, sewe wedstryde, hetsy tuis of weg, teen spanne van die ander groep en twee streeksderbies. Die uitspeelwedstryde sal vir die eerste keer ’n rondte van twee kwarteindstryde hê voor die halfeind- en eindstryde.

Punte

2017-’18 Pro14-punteleër k · w · b
Groep A
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Glasgow Warriors 21 15 1 5 614 366 +248 81 38 12 2 76
2 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Munster 21 13 1 7 568 361 +207 78 42 10 5 69
3 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Cheetahs 21 12 0 9 609 554 +55 75 68 10 5 63
4 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Cardiff Blues 21 11 0 10 502 482 +20 56 59 5 5 54
5 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Ospreys 21 9 0 12 390 487 –97 44 60 5 3 44
6 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Connacht 21 7 0 14 445 477 –32 53 54 5 6 39
7 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Zebre 21 7 0 14 408 593 –185 50 78 4 4 36
Groep B
Span S W G V PV PT +/– DV DT DBP VBP PTE
1 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Leinster 21 14 1 6 601 374 +227 83 46 10 2 70
2 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Scarlets 21 14 1 6 528 365 +163 69 43 9 3 70
3 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Edinburgh 21 15 0 6 494 375 +119 62 44 7 1 68
4 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Ulster 21 12 2 7 538 482 +56 68 61 8 2 62
5 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Benetton Treviso 21 11 0 10 415 451 –36 51 55 6 5 55
6 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Dragons 21 2 2 17 378 672 –294 43 94 4 4 20
7 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Southern Kings 21 1 0 20 378 829 –451 48 119 4 3 11
Indien spanne ter eniger tyd gelyk is, word die ontknoping in die volgende volgorde bepaal:
  1. aantal wedstryde gewen;
  2. die verskil tussen punte aangeteken en afgestaan;
  3. die aantal drieë gedruk;
  4. die meeste punte aangeteken;
  5. die verskil tussen drieë gedruk en afgestaan;
  6. die kleinste aantal rooikaarte ontvang;
  7. die kleinste aantal geelkaarte ontvang.
Groen agtergrond is uitspeelplekke en kwalifiseer vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker (sluit Suid-Afrikaanse spanne uit).
Blou agtergrond dui op spanne buite die uitspeelplek wat egter steeds vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker kwalifiseer, insluitend die wenner van die uitspeelwedstryd tussen die vierde Europese spanne in elke groep.
Geel agtergrond dui op verloorder van die uitspeelwedstryd om die sewende kwalifiseerder vir die 2018-’19 Europese Rugbykampioenebeker te wees.
Gewone agtergrond dui op spanne wat in die 2018-’19 Europese Rugbyuitdaagbeker sal speel.

Tabelnotas & Kompetisiereëls

Tabelnotas

  • Pos = Tabelposisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/– = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • DV = Drieë gedruk
  • DT = Drieë afgestaan
  • DBP = Drieëbonuspunt
  • VBP = Verliesbonus
  • PTE = Alle punte wat behaal is

Wedstryddatums

Datum Datum
Rondte 1 1–2 September SA Derbies 13 en 20 Januarie
Rondte 2 8–9 September Rondte 14 9–11 Februarie
Rondte 3 15–17 September Rondte 15 16–18 Februarie
Rondte 4 22–23 September Rondte 16 23–25 Februarie
Rondte 5 29–30 September Rondte 17 2–4 Maart
Rondte 6 6–7 Oktober Rondte 18 23–25 Maart
Rondte 7 27–28 Oktober Rondte 19 6–8 April
Rondte 8 3–4 November Rondte 20 13–15 April13–15 April
Rondte 9 24–26 November Rondte 21 13–15 April
Rondte 10 1–2 Desember Oordeelsdag 28–29 April
Rondte 11 23–26 Desember Kwarteindronde 4–6 Mei
Rondte 12 30 Des–1 Jan Halfeindronde 18–20 Mei
Rondte 13 5–7 Januarie Eindronde 26 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel word
Voorafgegaan deur
2016-’17 Pro12
Pro14
2017-’18
Opgevolg deur
2018-’19 Pro14

Rondte 1

Rondte 2

Rondte 3

Rondte 4

Rondte 5

Rondte 6

Rondte 7

Rondte 8

Rondte 9

Rondte 10

Rondte 11

Suid-Afrikaanse derby

Rondte 12

Suid-Afrikaanse derby

Rondte 13

Rondte 14

Rondte 15

Rondte 16

Rondte 17

Rondte 18

Rondte 19

Rondte 20

Rondte 21

Oordeelsdag

Uitspeelwedstryde

Kwarteindronde Halfeindronde Eindronde
                             
  5 Mei 2018     18 Mei 2018  
 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Scarlets 43      2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Glasgow Warriors 13  
 2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Cheetahs 8      2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Scarlets 28     26 Mei 2018
              2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Scarlets 32
  5 Mei 2018     19 Mei 2018     2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Leinster 40
   2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Munster 20          2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Leinster 16    
   2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Edinburgh 16      2017-’18 Pro14-Seisoen: Kompetisieformaat, Punte, Wedstryddatums  Munster 15    



Kwarteindronde

Halfeindronde

Eindronde

Verwysings

Tags:

2017-’18 Pro14-Seisoen Kompetisieformaat2017-’18 Pro14-Seisoen Punte2017-’18 Pro14-Seisoen Wedstryddatums2017-’18 Pro14-Seisoen Verwysings2017-’18 Pro14-Seisoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nelson MandelaRooikatLys van Suid-Afrikaanse musikanteTegnologieAnatoliëTweede WêreldoorlogBosvarkWDistrik SesBobby van JaarsveldRassismeBettie KempMiltBaardskeerder-spinnekopEskomStaalIdioomSalamanderPierre van PletzenBethalPandemiePenetrasieApokriewe boekeMaselsSkarlakenkoorsGeelstertLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Wiskundige terminologieNierversakingEmily HobhouseNepotismeEnsiklopedieGewone mossieGevolge van aardverwarming op oseaneGesonde dieetTandbederfMasturbasieOu TestamentInsekSuid-Afrikaanse konsentrasiekampeGRussiese inval in Oekraïne, sedert 2022WerkloosheidJeugdagGewone kwikkieLuiperdAnglo-BoereoorlogNaaktheidVan Breda-moordeKorrupsieCharles III van die Verenigde Koninkryk2023 Monaco Grand PrixLGeslagsorgaanSpesieSewe wonders van die wêreldRietbok13 JunieAfro-AmerikanersBosbokKweperTrekklavierEngelsSelfoonVoyeurismePornografiese akteurSwawelLys van Afrikaanse skrywersVingerseksRomeinse syfersAnale kankerKlem-in-die-kaakAuschwitz-konsentrasiekampSuider-Afrikaanse ietermagogOraniaChatGPTChrista Steyn🡆 More