Pandemie: Epidemie op 'n wêreldwye skaal

'n Pandemie (vanuit Grieks: pan (alle) en demos (mense)) is 'n aansteeklike of oordraagbare siekte wat vinnig oor 'n land of groter gebied versprei.

Dit is in werklikheid 'n epidemie, maar net op 'n wêreldwye skaal.

Oorsake van 'n pandemie

Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie kan 'n pandemie ontstaan wanneer daar aan die volgende vereistes voldoen word:

  • Die siekte wat uitbreek is onbekend aan die bevolking.
  • Die siekte infekteer mense en veroorsaak ernstige siekte.
  • Die siekte versprei maklik onder mense.

'n Siekte wat wyd verspreid is of die dood van baie mense veroorsaak het, is nie noodwendig 'n pandemie nie; dit moet ook aansteeklik wees. Só is kanker byvoorbeeld wél 'n siekte wat die dood van baie mense veroorsaak, maar word dit nie as 'n pandemie gesien nie omdat dit nie aansteeklik is nie.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

EpidemieGrieksOordraagbare siekte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragDurbanKommunikasiePlaattektoniekNederlandKongo-krisisArmoedeBesnydenisLys van Joodse feeste en herdenkingsHoofletterKoerantSikloonGrondwetWaarheid-en-versoeningskommissieTrappe van vergelykingGeskiedenis (vakgebied)NasionalismeVerkleinwoordHondNoord-KaapKrapSeksFamilie (verwantskap)BreinVoortrekkersAngssteuringBurgerregteSendelingposisieStam (taalkunde)MiskruierKunsmatige algemene intelligensieYsbeerFacebookGrondbesoedelingBernice WestTopsy SmithTafelbergAfrikaanse WikipediaKatjieTydBorskankerBedryfstelsel (inligtingstegnologie)OutismeReg tot ‘n gesonde omgewingSirkelSkilpadLewerC.J. LangenhovenBeesvleisMagnetismeBronadresHartHemelvaartLongHartseerMaatskaplike verantwoordelikheidBrandmondsindroomBloedvergiftigingVreesAlkoholismeArabies-Israeliese konflikWikimedia-stigtingTemperatuurWinnie Madikizela-MandelaNavorsingPapierGeslagHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGreen PornoVoornaamwoordWoordAnilingusKnie🡆 More