Gewone Mossie

Die Gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere.

Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël is 15 cm groot en weeg 22–36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Sparrow.

Gewone mossie
Gewone Mossie
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika
Gewone Mossie
Wyfie in Sossusvlei, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Passer
Spesie:
P. melanurus
Binomiale naam
Passer melanurus
(Statius Müller, 1776)
Gewone Mossie
     verspreiding
Sinonieme

Loxia melanura Statius Müller, 1776
Fringilla arctuata Gmelin, 1788

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Gewone Mossie FotogaleryGewone Mossie Sien ookGewone Mossie VerwysingsGewone Mossie BronGewone Mossie Eksterne skakelsGewone Mossie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NavorsingHemelvaartGroot TrekLika BerningGeldeenheidJeugdagUniegebouNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWinnie Madikizela-MandelaRugbySelfmoordHokkieCleopatra VIIDigtheidGalblaasNatuurrampWoordsoortMateriaalInsekAngina pectorisTweede WêreldoorlogSpringbokkeBreinvliesontstekingWaterbesoedelingBrittany Ashton HolmesAustraliëJansenvilleJohannesburgMusieksimboleProvinsies van Suid-AfrikaIndiëPaasfeesNasionaal-SosialismeBurgerregteRassisme in AfrikaRoofdierC. Louis LeipoldtWolkWêreld- Ekonomiese ForumSkoolKommunikasieNederduitse Gereformeerde KerkEerste WêreldoorlogWikiquoteVaginale kankerPriemgetalAssonansieViëtnamoorlogLys van Afrikaanse skrywersOudtshoornWerkersdagLongEnkelvoudige sinSeekoeiHoofpynDiarreeRookgewoonteErfenisdag (Suid-Afrika)Vars waterMeeueWillie JoubertRooipandaIoonInternetSteenkool in Suid-AfrikaHector PietersonJagluiperdGetalAtriale fibrillasieEmfiseemCheslin KolbeKolonoskopiePlastiekMorfologie (taalkunde)Toerisme🡆 More