Roodepoort

Roodepoort is 'n stad in Gauteng, Suid-Afrika.

Dit is wes van Johannesburg geleë en is deel van die Witwatersrand. Die naam verwys na die rooi grond wat so algemeen is in die omgewing.

Roodepoort
Hoofrifweg – 'n groot pad wat die voorstede met die middestad verbind
Hoofrifweg – 'n groot pad wat die voorstede met die middestad verbind
Roodepoort is in Gauteng
Roodepoort
Roodepoort
Roodepoort Roodepoort se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°10′S 28°0′O / 26.167°S 28.000°O / -26.167; 28.000 28°0′O / 26.167°S 28.000°O / -26.167; 28.000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Stigting1884
Oppervlak
 • Totaal161,50 km2 (62,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal326 416
 • Digtheid2 021/km2 (5 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense35.4%
 • Indiërs/Asiërs4.0%
 • Bruin mense8.2%
 • Swart mense51.4%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Engels29.8%
 • Afrikaans24.0%
 • Zoeloe9.0%
 • Tswana8.8%
 • Ander28.4%
Poskode (strate)
1725
Poskode (posbusse)
1725
Skakelkode011

Geskiedenis

Die stad het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van goud. 'n Mynkamp is in 1888 gestig op 'n plaas met die naam Roodepoort. Munisipale status word verkry in 1903. Die eerste gemeente van die NG Kerk, die NG gemeente Roodepoort, het op 17 Mei 1905 met 400 lidmate van die NG gemeente Krugersdorp afgestig. Die stad is in 1949 deur 'n geweldige orkaan getref wat baie mense dakloos gelaat en geweldige materiële skade aangerig het.

Besienswaardighede

Onderwys

Sekondêre instellings

  • Wes Ridge High School

Tersiêre instellings

  • Technikon RSA
  • Roodepoort Kollege
  • Verskeie privaat instansies soos Damelin, CTI, ens.

Woonbuurte

  • Delarey
  • Maraisburg, so genoem na die eienaar van die plaas waarop dit geleë is, A.P. Marais.
  • Hamberg, genoem na die plaaseienaar J.N. van den Berg en sy agent, Hamman.
  • Florida, so genoem weens sy natuurskoon na die Amerikaanse staat Florida.
  • Durban Deep
  • Selwyn
  • Roodepoort
  • Georginia
  • Ontdekkers (Discovery)
  • Roodepoort-Noord
  • Horison
  • Lindhaven
  • Witpoortjie
  • Culembeeck
  • Constantiakruin
  • Kloof-en-dal
  • Horison-view
  • Helderkruin
  • Roodekrans
  • Little Falls
  • Weltevredenpark
  • Florida Hills
  • Ruimsig (na bewering een van die snelgroeiendste woonbuurte in die land)

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Roodepoort GeskiedenisRoodepoort BesienswaardighedeRoodepoort OnderwysRoodepoort WoonbuurteRoodepoort Sien ookRoodepoort VerwysingsRoodepoort BronneRoodepoort Eksterne skakelsRoodepoortGautengJohannesburgStadSuid-AfrikaWitwatersrand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nic de JagerHomoniemKaren MeiringBetonWoordeboek van die Afrikaanse TaalEjakulasiePomeloAfleiding (taalkunde)Grootste rampe in Suid-AfrikaAtlantiese OseaanReg tot ‘n gesonde omgewingBysteekSatellietfotoWindNeurenberg-verhoreBeesvleisPornografieSokkerSonWaar ruwe rotseMenseregteLongontstekingStaalLika BerningChemiese verbindingElektriese geleierKlereOopbroninhoudReënvalbepalingPaarl GimnasiumGemeenskapsorganisasieAssonansieVigsAnette EngelbrechtLandbou in Suid-AfrikaPlae van EgipteNedersettingGraatjiemeerkatAlice MunroWikiquoteKuberkrakerLugbesoedelingKobus LombardKunsmatige intelligensieBywoordCutt GlasAnneli van RooyenMeervoudRatelFluoorKoorsblaarGroot vyfErektiele disfunksieGianna MichaelsDikdermWindkragAnglo-BoereoorlogTekstielLieweheersbesieKoolstofWeer (meteorologie)Franse RewolusieWoordsoortVreesFrankrykIndiese OseaanAardedagHelga UysWinterPriemgetalGrondsoorteSwartwitpensGodApostoliese GeloofsbelydenisOorstromingBobby AngelOogprobleme🡆 More