Sergeal Petersen

Sergeal Petersen (*1 Augustus 1994, Humansdorp) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs in Superrugby speel.

Sergeal Petersen Rugbyportaal
Volle naam Sergeal Phillipe Petersen
Geboortedatum 1 Augustus 1994 (1994-08-01) (29 jaar oud)
Geboorteplek Humansdorp, Suid-Afrika
Lengte 1,71 m
Massa 82 kg
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013–2014
2015-
OP Kings
Vrystaat Cheetahs
5
13
(5)
(55)
korrek soos op 23 Oktober 2016.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2013
2015-
Kings
Cheetahs
8
20
(20)
(45)
korrek soos op 23 Oktober 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2014
2016–
SA Skole
Junior Springbokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
4
0
(15)
(15)

Hy maak sy eersterangse debuut in die Southern Kings se nooienswedstryd in Superrugby teen die Western Force op 23 Februarie 2013, waartydens hy twee drieë druk en as "Speler-van-die-wedstryd" aangewys word.

Petersen is op 22 Oktober 2016 vir die eerste keer ingesluit in die Springbokke se toerspan na Europa.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

1 Augustus1994Cheetahs (Superrugbyspan)HumansdorpSuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuiderkruisKatastrofiese beseringsVerenigde koninkrykAntoniemRooikatPubiese hareAtheneCarles PuigdemontGeslagBosluisbytkoorsDie Real Housewives van PretoriaProbleemoplossingKommunistiese Party van die SowjetunieJSoogdierPBrighton SharbinoKatastrofiese beseringItaliëKuns54BorsteAarverkalkingKleinkolmuskeljaatkatMusieksimboleIngrid JonkerMenslikepapilloomvirus-infeksieLouise LombardMaría KodamaFredi NestPneumatikaLast.fmLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)SkildklierLetterkundeBloemhofIranBundesligaAlliterasieTransgenderSC 04 Westfalia HerneWhat is A Dscr Loan?LissabonLeeuKambodjaNazi-DuitslandPornografiese akteurDie CampbellsSonnestelselEpilepsieAkuut-aksenttekenPuberteitRoemeniëLesbiërVerspreide lugbestralingMenslike skeletEiffeltoringKunsmatige intelligensieCarcassonneAngkor WatHendrik WitbooiEb3Volksrepubliek ChinaKlankDie GelofteDieremishandelingSuid-Afrikaanse WeermagStikstof🡆 More