Johan Goosen

Johan Goosen (gebore in Burgersdorp, 27 Julie 1992) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as losskakel gespeel het in die Curriebeker en die Superrugbyreeks.

Hy het vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel en het ook Suid-Afrika verteenwoordig in die 2011 IRR Junior Rugbywêreldbeker.

Johan Goosen Rugbyportaal
Johan Goosen
Volle naam Johannes Lodewikus Goosen
Geboortedatum 27 Julie 1992 (1992-07-27) (31 jaar oud)
Geboorteplek Burgersdorp, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Massa 89 kg
Skool Grey-kollege
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Losskakel
Huidige span Montpellier
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Springbokno. 839
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2016
2018–
Racing 92
Montpellier
51
17
(237)
(27)
korrek soos op 23 Julie 2022.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2014
2021–
Vrystaat
Blou Bulle
18
8
(143)
(99)
korrek soos op 23 Julie 2022.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2012–2014
2018
2021–
Cheetahs
Cheetahs
Bulls
27
3
3
(331)
(10)
(5)
korrek soos op 23 Julie 2022.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2011
2012–2016
2014
Vlag van Suid-Afrika SA o/20-span
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Springbok XV
5
13
1
(79)
(25)
(9)
korrek soos op 13 September 2022.

Goosen is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse onder 20-span wat sou deelneem aan die 2011 IRR Junior Wêreldkampioenskap maar doen ’n skouerbesering op teen die Highlanders wat hom uit die toernooi hou.

In Junie 2014 is bekend gemaak dat Goosen ’n driejaarkontrak met die Franse klub Racing 92 geteken het.

Springbokloopbaan

Goosen maak sy Springbokdebuut op 8 September 2012 teen Australië in Perth. Hulle verloor 26–19 nadat hy opdraf as plaasvervanger-losskakel vir Morné Steyn in the 59ste minuut van die wedstryd.

Sy insluiting as jong Bok het ’n sensasie onder menige ondersteuners verskaf, omdat gereken is dat die nommer-een Springboklosskakel, Steyn, die balbesit te veel wegskop; nie aanval deur te hardloop nie, en boonop ook nie met al sy stelskoppe pale toe geslaag het nie. Die volgende twee Saterdae speel Goosen in die begin-vyftiental vir die Springbokke op losskakel, waar hy hom goed van sy taak gekwyt het.

In Maart 2013 doen hy 'n kniebesering op tydens 'n Cheetah-spanoefening in Sydney wat hom tot Oktober van die veld af gehou het. Op 14 Junie 2014 speel hy vir ongeveer 10 minute vir die Springbokke teen Wallis in Durban, maar is weer af met 'n skouerbesering.

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

199227 JulieBurgersdorpCheetahsCurriebekerRugbySuperrugby

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NeologismeNaaldekokerDermpoliepRugbyLys van medisinale kruieVloeistofKlavierOseaanNelson MandelaKalsiumAkwariumKasteel die Goeie HoopRoossenekalBlaarKunsmatige intelligensieRonelda KamferGeskiedenis van die BoererepubliekeGemeenskapsorganisasieBevolkingJan-Willem BreureManie JacksonAkademiaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaEjakulasieWet op NaturellengrondChemiese elementSuid-AfrikaPolisieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSikloonTrevor NasserMolekuulHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKommunismeVakbondSiya KolisiKlawers (speelkaarte)Allan BoesakOrkney Snork NieGewone luislangSaldanhaSportVaste stofFosforSuikersiekteKrapGlobaliseringTafeltennisAfleiding (taalkunde)GordelroosSeksuele penetrasieRivierNasionalismeBuffelMaselsAlliterasieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaOos-KaapAssonansieWikipediaAustraliëTradisionele literatuurGeografie van Suid-AfrikaJeugdagHoutMiddeloorontstekingHoërskool OuteniquaDieretuinEvangelies Gereformeerde KerkJanie du PlessisPerdebyeAluminiumOutismeSlawernyNasionale VrouemonumentChloorGlas🡆 More