Rietbok

Die rietbok (Redunca arundinum) is 'n wildsbok wat in Angola, Zimbabwe, Zambië, Mosambiek en die noordelike dele van Suid-Afrika voorkom.

Hulle word veral in digbegroeide rietkolle en grasvleie naby riviere aangetref.

Rietbok
Rietbok
Ram in die Krugerwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Redunca
Spesie:
R. arundinum
Binomiale naam
Redunca arundinum
(Boddaert, 1785)
Rietbok
     verspreiding

Volwasse rietbokke weeg ongeveer 70 kg en kan gemiddeld 90 cm hoog word. Die rietbok se horings groei met 'n klein draai na buite, sodat dit soos 'n vet "V" op die bok se kop lyk. Die langste aangetekende horinglengte by 'n rietbok is 46 cm. Hulle het kort kwassterte met 'n wit onderkant.

Wanneer 'n rietbok skrik, sal hy 'n skerp fluitgeluid maak en met 'n skommelende beweging weghardloop, kwasstert in die lug, sodat die wit onderkant wys.

Die ooi is 7,5 tot 8 maande dragtig, waarna daar in Augustus of September 'n enkele lammetjie gebore word. Rietbokke het 'n moontlike lewensduur van 9 jaar.

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trappe van vergelykingTaalVincent van GoghWerwelkolomBeesvleisDiepaartromboseMondKarooPlastiekKookpuntVoorvoegselSamestellingSint JorisdagGeldeenheidDoelwitAkroniemTelevisieWebwerfJavaScriptEienaamElandréMenseregteFraktuurByGeweldSirkusEthiopiëWikiRoemeensEkonomieGrootste rampe in Suid-AfrikaBorsteWapen van NamibiëKoppeltekenBateSwangerskapOlimpiese SomerspeleKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWerkwoordFranse RewolusieMonopolieTuisbladTropiese sikloonAmateurradioEkonomie van Suid-AfrikaSomerDawidAgtervoegselGetalSteve BikoMeervoudGroot-VisrivierLys van Joodse feeste en herdenkingsHondSonnetMuishondOnse VaderFinale OplossingGoeie VrydagVlag van Suid-AfrikaSkarlakenkoorsBeurtkragMisdaadAfrikaanse woordelys en spelreëlsKolorektale kankerJeuksiekteSwedeBruto binnelandse produkSeptimius AwardsProteïenSuikersiekteLys van nedersettings in Suid-AfrikaOlimpiese SpeleHannes van WykWaterpokkies🡆 More