Horingdraers

Die Horingdraers (Bovidae) is die grootste familie van ewehoewige soogdiere.

Daar is byna 140 spesies en 8 subfamilies in die familie. Dit sluit beeste, bokke, skape en wildsbokke in. Die familie het sowat 20 miljoen jaar gelede in die vroeë Mioseen-tydperk ontstaan.

Bovidae
Tydperk: Vroeë Mioseen–Onlangs
Horingdraers
'n Swartwitpens
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Bovidae

Gray, 1821
Subfamilies

Bovinae
Cephalophinae
Hippotraginae
Antilopinae
Caprinae
Reduncinae
Aepycerotinae
Peleinae
Alcelaphinae
Pantholopinae

Die familie is wyd verspreid en kom oor al die vastelande van die Aarde, behalwe in Suid-Amerika, Australië en Antarktika voor. Die meeste spesies kom in Afrika voor, maar ook in Asië, terwyl enkele spesies in Europa en Noord-Amerika aangetref word.

Die mees opvallende eienskap van die familie is die onvertakte horings met 'n kern van beenweefsel wat met 'n laag keratien bedek is. By sommige spesies het slegs die bulle horings, by ander het die koeie kleiner horings.

Hulle is almal herkouers, met 'n dubbele maag om plantegroei te kan verteer.

Taksonomie

  • Familie Bovidae (Horingdraers)
    • Subfamilie Neotraginae
    • Subfamilie Peleinae
    • Subfamilie Antilopinae (Egte wildsbokke)
    • Subfamilie Cephalophinae (Duikers)
    • Subfamilie Alcelaphinae
    • Subfamilie Aepycerotinae
      • Genus Aepyceros
    • Subfamilie Hippotraginae (Perdagtige bokke)
    • Subfamilie Reduncinae (Rietbokke en waterbokke)
    • Subfamilie Tragelaphinae
    • Subfamilie Bovinae (Beesagtiges)
    • Subfamilie Caprinae (Bokke)

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gianna MichaelsKriekChristeneSamsung GroepNederduitse Gereformeerde KerkSkoonma-se-tongGriepHennie MaasProvinsies van Suid-AfrikaGerrie PretoriusRynhessePoësieNardusKlankverskynselsPlae van EgipteTandbederfGeboorteJeuksiekteAfrikaanse WikipediaTaalDerrickSkoenlapperLys van woestyneMenslike skeletBreinvliesontstekingOosters-Ortodokse KerkGodsdiensVoorhuidBrasiliaanse nasionale rugbyspanOrthopteraAkroniemApostoliese GeloofsendingWynsteenAkira ToriyamaKinderregteGoeie VrydagJavaScriptKoos BekkerInfeksieGeorgiëBywoordKangaroeStaat PalestinaDigvormKompasNamibiëRugbyNAVOGeorgiese nasionale rugbyspanAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVuurAngkor WatOnderwysArmand AucampWerwelkolomVigsDagroofvoëlsBaarmoederRooibokKarlien van JaarsveldTrigeminale neuralgieZuid-Afrikaansche RepubliekMagda van BiljonWikipediaPornhubDie Stem van Suid-AfrikaHoofpynMasels🡆 More