Pierre Van Pletzen

Pierre van Pletzen is 'n Suid-Afrikaanse akteur en regisseur.

Hy is veral bekend vir sy rol as Septimus van Zyl (Oom Oubaas) in SAUK2 se sepie, 7de Laan, wat hy van 2000 tot 2017 vertolk het. Hy is ook 'n regisseur op die stel van 7de Laan en is in 1996 met Sandra Vaughn getroud, 'n voormalige mede-akteur. Van Pletzen het twee kinders, 'n seun Pierre-Henri, en 'n dogter Zetske, wat die rol van Marcel van Niekerk in 7de Laan gespeel het.

Pierre van Pletzen
Geboorte 1 Mei 1952
Klerksdorp
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

As akteur:

  • 7de Laan (TV-reeks), 2000-huidig as Septimus (Oubaas) van Zyl
  • The Fourth Reich, 1990 as Hertzog
  • Windprints, 1990 as Meinert
  • The Gods Must Be Crazy II, 1989 as George
  • Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989 as Spike Potas
  • Phil101 (TV-reeks), 2017 as Manie Kraaywinkel

As regisseur:

Verwysings

Tags:

200020177de LaanPeach van PletzenSAUK2Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Stam (taalkunde)AlliterasieSpinnekopIronieKlem-in-die-kaakWêreld- Ekonomiese ForumCristiano RonaldoPornografieWetenskaplike klassifikasieSimboolLys van kinderspeletjiesVrouDuitslandVarkHage GeingobNarkosePoësieStedelike hitte-eilandVerenigde KoninkrykAardedagNasiebouVleilandIngenieursweseAB de VilliersAsië19de eeuVisNag van die lang messeArmoedeverligtingWet op NaturellengrondMonopolieLetsiteleBloukraanvoëlNederduitse Gereformeerde KerkLandbouSleutel (musiek)VersamelnaamSlag van Cuito CuanavaleKolonoskopieMorfologie (taalkunde)Konflik (proses)RenteSnaarinstrumentOrgasmeDriedimensioneelC.J. LangenhovenNoord-KaapDeelwoordJapanAngina pectorisKokerboomWiskundige terminologieAnale seksLys van Afrikaanse skrywersMenslike skeletKapitaal (ekonomie)SeksNasionale VrouedagGautengKoos du PlessisPampoentjiesMaatskappySias ReineckeBoerboelByvoeglike naamwoordKinderregteKolorektale kankerPlae van EgipteEkonomie van Suid-AfrikaSeksuele penetrasieKrimpvarkieDie Stem van Suid-AfrikaAustralië🡆 More