Jolette

Jolette is die verhoognaam van Jolette Odendaal, 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.

Jolette Odendaal
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Sangeres en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Odendaal begin haar musiekloopbaan as lid van die a cappella-koor Cutt Glas, maar tree in 2005 uit om op haar sololoopbaan te konsentreer. Haar debuutalbum, genaamd Jolette, is in 2006 vrygestel.

Sy matrikuleer in 1993 aan die Hoërskool Pro-Arte en wen dieselfde jaar die Dalro Nasionale Toneelspel-kompetisie en word as die Crescendo-wenner in die kategorie dames vokaal aangewys. In 1997 voltooi sy haar BA Drama-graad aan die Universiteit van Pretoria en in 1997 behaal sy haar honneursgraad.

Diskografie

Jolette se albums:

  • In Kamers, saam met Mauritz Lotz, 2009 SPITFIRE
  • Jolette, 2006 BOWLINE

Teater

Van die teaterproduksies waarin Jolette gespeel het:

  • "Aspoestertjie", onder regie van Pierre van Pletzen.
  • "Trek Uit" met Wikus du Toit
  • "Brolloks en Bittergal" onder regie van Hannes Muller en Lizz Meiring.
  • "Big Band Blast" saam met Ian von Memerty, Harry Sideropoulos en Ilse Klink.
  • "JillJol" geskryf deur Wikus du Toit onder regie van Sandra Prinsloo.
  • "Hartedief" deur Jeanne Goosen onder regie van Lizz Meiring.
  • "Pols" met Henrietta Gryffenberg.
  • "Imbumba" met Anna-Mart van der Merwe en Gys de Villiers.
  • "Houtkruis"
  • "Op die vrou af"

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Jolette DiskografieJolette TeaterJolette Sien ookJolette VerwysingsJolette Eksterne skakelsJoletteAfrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jo BlackHidroulikaSwart menseAgtervoegselSpeelkaartLimfvatstelselKriekBalletDialoog in fiksieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVerkoueGalblaasLika BerningBraaiAngolaMigrasie van diereOrale seksLimpopo (rivier)KommaGreta ThunbergVoegwoordAkuutVoyeurismeLuiperdAustraliëLetsiteleKnysnaVingerseksMorfologie (taalkunde)KoolstofBrongitisOseanografieRassisme in AfrikaVarkFinale OplossingHeks van HexrivierFrankrykKoue OorlogLandbouKlein gekolde katSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Toestand van materieSonSout (chemiese stof)Steenkool in Suid-AfrikaEnkelvoudige sinGevolge van aardverwarming op oseaneSuid-Afrikaanse GrensoorlogLenteMarie AntoinetteMenslike skeletStam (taalkunde)Sekondêre sektor van die ekonomieOutismeJohan VorsterSwartbewussynsbewegingJapanKasteel die Goeie HoopTermietIngenieursweseBloukraanvoëlHibernasieDonkiePornografiese akteurKevin RuddShakaKameelperdPuberteitPlae van EgipteNederlandTransatlantiese slawehandelHemelvaartsdagWeervoorspellingNasionale VrouemonumentHorlosieDansOntdekking van goud in Suid-AfrikaXhosasSanskrit🡆 More