Wiki: Webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg

'n Wiki of wiki (met 'n kleinletter; van wikiwiki, Hawais vir 'snel'; uitgespreek whiekie of wiekie) is 'n webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik.

Wiki: Webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg
'n Wiki-Wiki-bus op die lughawe van Honolulu, Hawaii, USA die oorsprong van die term.

Die term Wiki kan ook verwys na die samewerkende sagteware wat ingespan word om só 'n webwerf te bedryf; sien Wiki-sagteware.

"Wiki" (met 'n hoofletter) en "WikiWikiWeb" word soms gebruik om na die Portland Pattern Repository te verwys, wat geag word as die eerste wiki ooit. Voorstaanders van hierdie gebruik stel 'n kleinletter-"w" voor om te onderskei tussen die generiese terme hier beskryf. "Wiki wiki" kom van die Hawaise term vir "flink" of "uiters vinnig".

Soms word "wikiwiki" of "WikiWiki" gebruik in plaas van "wiki". Die terme is uitruilbaar, alhoewel die voorafgaande verskillende standpunte oor letterkas ook soortgelyk van toepassing is.

Eksterne skakels

Tags:

HawaisWebwerf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StellenboschHuisvliegSuikersiekteUnie van Suid-AfrikaGeslagsgelykheidMoskeeInstagramMarius WeyersMuskietWitbloedselEugenetikaLetterlike en figuurlike taalgebruikKameelperdDulcie van den BerghMikro-ekonomieEkonomiese sektorVisarendVoëlHoenderRuslandPaarl GimnasiumOlifantSelfoonWynand du ToitKangaroeEjakulasieGeskiedenis van AfrikaansKrieketToestand van materieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024WerwelkolomNoord-KaapRina HugoSpeekselklierSkaapBurgerregteSokkerWynSprokieUnited Democratic FrontToring van BabelBrasiliëGeldeenheidKarakteriseringOlimpiese SpeleCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaNatriumbikarbonaatKlimaatsverandering in Afrika2024 Miami Grand PrixAnale seksPeach van PletzenNiemetaalAnette EngelbrechtAnorexia nervosaJacques LootsWaterpokkiesWoordeboek van die Afrikaanse TaalVerstedelikingLys van elemente volgens simboolLys van kinderspeletjiesSeekoeiMenseregtedagVrystaatKolitisRMS TitanicYstervarkSwart nasionalismeKoue OorlogLys van Afrikaanse rolprenteEmfiseemKoöperasiestoriesAustraliëKalium🡆 More