Natriumbikarbonaat: Chemiese verbinding

Natriumbikarbonaat (Natriumwaterstofkarbonaat, koeksoda) is 'n wit kristallyne stof wat dikwels as rysmiddel en bestanddeel in bakpoeier gebruik word.

Dit is die waterstofkarbonaat-Sout (chemiese stof) van natrium. Dit kom in die natuur as die mineraal nahcoliet voor.

Eienskappe

Algemeen

Naam Natriumbikarbonaat
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule NaHCO3
Molêre massa 84.01 g/mol
CAS-nommer 144-55-8  
Voorkoms wit, kristallyn
Fasegedrag  
Selkonstantes a=352pm; b=970pm; c=807pm; β=112°  
Ruimtegroep P21/c 
Nommer 14  
Schönfliess-simbool C52h 
Strukturbericht G0₁₂
Smeltpunt 300 °C (573.15 K)
Kookpunt
Digtheid 2.16 g/cm3
Oplosbaarheid 100

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Natriumbikarbonaat: Chemiese verbinding Chemie

Kristalstruktuur

Natriumbikarbonaat: Chemiese verbinding 
Die verwronge oktaëdriese omringing van Na

Natriumbikarbonaat kristalliseer in 'n monokliniese struktuur, wat die argetipe van die G012-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die struktuur bevat anioonlae wat ongeveer aan die 102-lae ewewydig is. Elke natiumioon is deur 'n effens verwronge oktaëder van suurstofatome omring. Die Na-O-afstande wissel van 238,9pm tot 247,2pm. Die anioonlae bestaan uit oneindige kettings van bikarbonaatione wat deur waterstofbinding bymekaar gehou word in 'n effens geplooide ketting.

Gebruike

As toevoeging tot kossoorte het dit die E-nommer E 500. Dit word ook gebruik as ligte skoonmaak- of skuurmiddel vir huishoudelike gebruik, en as bestanddeel van maagtablette teen sooibrand. Wanneer dit met 'n sterk of swak suur gemeng word, ontbind dit en stel koolstofdioksied gas vry.

Vroeër was Natriumbikarbonaat gebruik om die borrels in sodawater te maak, en dit word steeds as bestanddeel in baie Asiatiese geregte gebruik.

Natriumbikarbonaat word in die menslike liggaam in groot hoeveelhede deur die pankreas vervaardig om maagsuur in die dunderm te neutraliseer met die volgende reaksie:

Met 'n basis reageer dit soos volg:

Verwysings

Tags:

BakpoeierMineraalNatriumSout (chemiese stof)Waterstofkarbonaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KiewieteIP-adresMenslike seksuele gedragLeierWaterstofSemenCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van bekende Suid-AfrikanersRassismeMcDonald'sKolitisKoekepanSpinnekopDiarreeBosluisbytkoorsChirurgieRooihartbeesAardeDysselsdorpTTien GebooieNederlandsSkeurbuikAssiriëPerineumGeskiedenis van AfrikaansKatQVleesbaaiKlem-in-die-kaakKoorsC.J. LangenhovenKindersiektesPeriodieke tabelVerenigde State van AmerikaJaarPampoentjiesVoyeurismeNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMenslike skeletBywoordAlan RickmanGeskiedenis van die KaapkolonieLabia (geslagsdele)SenuweestelselWet op NaturellengrondLeonardo da VinciWayback MachineVodacomSoedanSirkusSeksposisieWetenskaplike klassifikasieFrankrykLesbiërWaterbesoedelingSeksuele prikkelingElzette MaarschalkKaapstadse waterkrisis 2015-2018Pierre van PletzenAustraliëVoorvoegselMantisEnsiklopedieHondJan van RiebeeckBraaiHolocaustMotorvoertuigLasse LindtnerYsterTrigeminale neuralgieDuitslandLeesHentai🡆 More