Wikiquote

Wikiquote is 'n susterprojek van Wikipedia, en gebruik dieselfde MediaWiki-sagteware.

Susterprojek van Wikipedia
Wikiquote
Wikiquote
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wiki Stigting
URL http://www.wikiquote.org/

Dit is een van 'n familie van wiki-gebaseerde projekte wat deur die Wikimedia-stigting bedryf word. Wikiquote is gebaseer op 'n idee van Daniel Alston wat deur Brion Vibber geïmplementeer is. Die doel van die projek is om 'n groot verwysingwerk te skep, bestaande uit aanhalings van mense, boeke en gesegdes, en om verdere inligting oor hulle weer te gee.

Die projek was oorspronklik slegs in Engels beskikbaar, maar in Julie 2004 word dit ook na ander tale uitgebrei.

Die Afrikaanse wikiquote begin vorm aanneem by http://af.wikiquote.org/, alhoewel die Engelse wikiquote by http://en.wikiquote.org/ veel groter is.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikiquote 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

MediaWikiSagtewareWikiWikimedia-stigtingWikipedia

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DigvormNasionalismeBernice WestAdolessensieAardverwarmingDierSharpeville-slagtingChristiaan Frederik BeyersHondAkuutPersentasieVeerMark (ekonomie)SwawelMaroela MediaAfrikaansLys van elemente volgens simboolKultuurLys van Afrikaanse televisiereekseVakbondKriekMisdaadromanSonnestelselDonkieSteenkool in Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieAfrikaanse woordelys en spelreëlsMensChromatografieAsemhalingEksponentKrimpvarkieElon MuskVerlede tydTsoenamiVlag van Suid-AfrikaKopieregMigrasie van voëlsHector PietersonVincent van GoghRob HersovOm-te-infinitiefkonstruksieSamestellende afleidingNederduitse Gereformeerde KerkFinale OplossingGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMeningsverskil oor aardverwarmingSout (chemiese stof)Jaco JacobsHeupvervangingBlaarTolla van der MerweOopbroninhoudKongo-krisisXhosaHartversakingDigtheidMenslike skeletPersoon (taalkunde)Rudi ClaaseKolitisDoopGrondbesoedelingSatellietKernkragNasiebouRefentse MorakeGrondsoorteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSoogdierVoedingRefleksieSteve BikoKoppeltekenHomoniemWinter🡆 More