Spreekwoord

'n Spreekwoord is 'n kort, kernagtige gesegde, waarin 'n algemene waarheid of wyse les uitgedruk is.

Spreekwoord

Voorbeelde

Enkele voorbeelde van Afrikaanse spreekwoorde:

  • Elke hond kry sy dag.
  • Haastige hond verbrand sy mond.
  • Hoë bome vang die meeste wind.
  • In die land van die blindes is eenoog koning.
  • Kop in een mus.
  • In rep en roer, d.w.s. 'n groot opskudding, in beweging, in beroering; afkomstig van die Nederlandse "het reppen en roeren", welke werkwoorde beide "beweging" beteken. Nederlands ken ook die spreekwoord in sy Afrikaanse vorm.

Sien ook

Eksterne skakels

Die eksterne skakels hieronder bevat versamelings Afrikaanse spreekwoorde:

Verwysings

Tags:

Spreekwoord VoorbeeldeSpreekwoord Sien ookSpreekwoord Eksterne skakelsSpreekwoord VerwysingsSpreekwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WallisLandbouWaarheid-en-versoeningskommissieTandbederfWoordDeon MeyerKuberkrakerTrappe van vergelykingDramaIndonesiëTolla van der MerweLiefdeLily CarterLys van Suid-Afrikaanse skrywersMenstruasieMieliestronkAntarktikaRuslandOlifantMangelontstekingNic de JagerDuitse maselsSwitserlandSmall HandsJodeMusieksimboleXhosaKrieketLys van lande volgens bevolkingOntkiemingNarkoseNasiebouWladimir PoetinPolitieke partyLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTropiese sikloonOorlog in Soedan (sedert 2023)Afrikaanse Hoër SeunskoolPaarl GimnasiumGeelsugRoekelose DadeCarles PuigdemontKinkhoesWortelkanaalZuid-Afrikaansche RepubliekArmand AucampBloeddrukVermaakVyfsterChristendomHekserySuid-AfrikaAspergersindroomKankerFinlandSarah Rose KarrHadjHeliosfeerKatMensGordelroosTydVerkleinwoordGNU-lisensie vir vrye dokumentasieEthiopiëByvoeglike naamwoordStrandbeestDuitse perdebyMarita NapierJudaïsmeDagroofvoëlsDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGemengde ekonomie🡆 More