Gwede Mantashe

Gwede Mantashe (gebore 21 Junie 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 18 Desember 2017 voorsitter van die African National Congress.

Tussen 2007 en 2017 het hy as dié party se sekretaris-generaal gedien.

Gwede Mantashe

Minister van Minerale Hulpbronne
Ampsbekleër
Termynaanvang
28 Februarie 2018
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Mosebenzi Zwane

Voorsitter van die African National Congress
Ampsbekleër
Termynaanvang
18 Desember 2017
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Baleka Mbete

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 18 Desember 2017
Vise Jessie Duarte
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Kgalema Motlanthe
Opgevolg deur Ace Magashule

Persoonlike besonderhede
Gebore Samson Gwede Mantashe
21 Junie 1955 (1955-06-21) (68 jaar oud)
Cala, Kaapprovinsie
Politieke party Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party
African National Congress
Eggenoot/-note Nolwandle Mantashe
Alma mater Universiteit van Suid-Afrika
Universiteit van die Witwatersrand

Einde Februarie 2018 is hy deur president Cyril Ramaphosa as Minister van Minerale Hulpbronne benoem.

Hernubare energie

Minister Mantashe is bekritiseer vanweë sy houding teenoor die aanwending van hernubare energie, soos windenergie en sonselle. Op die Energie-indaba van Maart 2023 is teen sy houding gedemostreer en het hy verklaar dat 'dit ons nie sal gaan red nie' en dat steenkool nog lang jare die energiebron van Suid-Afrika sal bly In Julie 2023 het hy geweier 'n verklaring met die Nederlandse en Deense ministers te onderteken wat na Suid-Afrika gekom het vir 'n investering in groen waterstof van $1 miljard (VS).

Eksterne skakels

Verwysings

Tags:

African National CongressSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van landeAfro-AmerikanersGasWiki CommonsJodeAntjie SomersTaalKolitisAardbewingBoor (element)VerdampingGrondsoorteGroepsdrukCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesPlaattektoniekRenosterPoësieDundermTrappe van vergelykingPrimêre sektor van die ekonomieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Heks van HexrivierMahatma GandhiBloemfonteinSteenkoolWoordsoortWetenskapKontinentStikstofWerkersdagMiskruierNG gemeente JansenvilleRassisme in AfrikaYslandGeboorteJode in Suid-AfrikaTennisPoesDuitsBloukraanvoëlMantisSportSout (chemiese stof)KweekhuiseffekJaco JacobsWinnie Madikizela-MandelaSoutsuurGriepAfkappingstekenLidwoordVennootskapVoornaamwoordBateKoue OorlogTeam Fortress 2MisdaadromanViëtnamoorlogOnderwysMuishondPaasfeesAarde se atmosfeerLongontstekingAtoomUitwerking van klimaatsveranderingAngina pectorisSeksposisieKunsmatige algemene intelligensieOlifantSikloonTolla van der MerweLys van bekende Suid-AfrikanersVoegwoordVergelykings (taalkunde)Afrikaanse WikipediaBokmakierieHomofoon🡆 More