B: Tweede letter van die latynse alfabet

Die letter B, b is die tweede letter in die Latynse alfabet.

Latynse letter B
B: Tweede letter van die latynse alfabet
Latynse alfabet
A B C D E F G
H I J K L M N
O P Q R S T U
V W X Y Z    
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter B. Vir ander betekenisse sien B (dubbelsinnig).

In Afrikaans word die letter uitgespreek as "bee". B is nie in die Etruskiese alfabet gebruik nie. Dit lyk of die Etruske egter wel die letter geken het, moontlik van Grieks af. Die Semitiese letter bet is ook uitgespreek as /b/ en het "huis" beteken.

In Navo se internasionale spellingsalfabet word "B" uitgespreek met die woord "Bravo".

Die letter B lyk ook baie soos die Cyrilliese letter B, hoewel dié letter as /v/ uitgespreek word.

Die vorm van die letter blyk afkomstig te wees van 'n piktogram wat die plan van 'n huis afbeeld, soos gesien kan word in Egiptiese hiërogliewe en die Proto-Semitiese alfabet.

Egiptiese hiëroglief
van 'n huisplan
Semities
huisplan
Fenisiese
beth
Etruskiese
B
Griekse
beta
Latynse
B
B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet B: Tweede letter van die latynse alfabet

Eksterne skakels

Tags:

GrieksLatynse alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vrye FranseJo BlackWerkersdagMieliestronkVerkleinwoordPenisWhatsAppSlangKondensasieMadison IvyMikroskoopVideoSkildklierGregoriaanse kalenderAfrikaansAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersHartMantisKwosiëntRosa ParksTrigeminale neuralgiePomeloSomerBruin huisslangPatriotic AllianceStereotipeKlimaatOlimpiese SomerspeleMoskouOogproblemeLys van Griekse mitologiese figureMenstruasieOos-KaapAngssteuringFransWortelRobbeneilandKolonoskopieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAardbewingVoortrekkermonumentLys van Afrikaanse skrywersAkademiaOutismeDonderstormWatersuiweringWaterbesparing in Suid-AfrikaVisNasionale lied van Suid-AfrikaMenslike skeletHelpmekaar-kollegeDie Stem van Suid-AfrikaVryheidsdagNatuurlike hulpbronLys van medisinale kruieSuiwelprodukWaterNederlandInternet van DingeSint Pierre en MiquelonOorKersfeesFrederik Willem de KlerkOorstromingRacheltjie de BeerLieweheersbesieAngolaHolocaustPuberteitAustraliëBritse RykOranjerivierVingerseksLys van Afrikaanse televisiereekseSuid-Afrikaanse InkomstediensKoring🡆 More