Wiki Afrikaans 2022: Tuisblad
AFVietnameseEnglish
Latynse letter I
Latin letter I.svg
Latynse alfabet
ABCDEFG
HIJKLMN
OPQRSTU
VWXYZ  
    Hierdie artikel handel oor die Latynse letter I. Vir ander betekenisse sien I (dubbelsinnig).

Die letter I, i is die negende letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word I uitgespreek met die woord "India".

Semities
I
Fenisies
I
Etruskies
I
Grieks
Iota
Latyns-Romeins
I
Proto-semiticI-01.pngPhoenicianI-01.svgEtruscanI-01.svgIota uc lc.svgRoman I

I met skryftekens

  • Í, í
  • Ì, ì
  • Î, î
  • Ï, ï

Eksterne skakels