Aspoestertjie

Aspoestertjie of in Engels, Cinderella, is 'n sprokie deur Charles Perrault.

Dit is vir die eerste keer anoniem gepubliseer in Parys in 1697 as Histoires ou contes du temps passé (Stories of verhale van lank gelede), 'n bundel van agt feëverhale deur Perrault.

Aspoestertjie
'n Franse uitgawe
Aspoestertjie
Jules Massenet se opera Cendrillon

Die storie handel oor 'n mishandelde dogtertjie wat, met die hulp van haar fee peettante, na 'n dansparty met 'n pampoenkoets reis. Sy vlug van die bal teen middernag en verloor haar glas dameskoentjie. 'n Prins, wat op haar verlief geraak het, vind haar verlore skoentjie en gebruik dit om haar op te spoor.

Soortgelyke Europese verhale kan in Bonaventure des Periers's (New Recreations and Joyous Games) (1558) gevind word. Die Broers Grimm se weergawe van Aspoesterjie was "Aschenputtel", in die bundel Children's and Household Tales (1812).

Sprokies soortgelyk aan Aspoestertjie bestaan in Chinese, Indiese, Afrika, Javanese, Australiese en Japannese letter- en volkskunde. Die verhaal is menige kere verwerk vir teater, rolprente, televisie en ander media.

Verwysings

Tags:

ParysSprokie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demi Lee MooreNasiebouPeriodieke tabelWes-KaapNieuwoudtvillePuberteitHeks van HexrivierSkildklierPesachLys van Afrikaanse skrywersWaterbesparing in Suid-AfrikaWitbloedselAborsie in Suid-AfrikaVoegwoordVoyeurismeJohannes MeintjesBeëdigde verklaringDikdermJazzWoordsoortSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WoestynKlavier7de LaanKoerantRuimteMeningsverskil oor aardverwarmingOorstromingKonflik (proses)BeroerteDataverwerkingRymGeldSterBeeldspraakVierde Industriële RevolusieGraaff-ReinetKoorsSamestellingLeonardo da VinciPretoriaHipoteseLettergreepPampoentjiesSimboolWiki CommonsSwartbewussynsbewegingGalblaasKomplementêre kleureBaljuCovid-19-pandemieYslandPriemgetalAkuutFiela se kindMenseregtedagVulvaRosa ParksSeksuele stimulasieDuitse maselsOogproblemeGroepsgebiedewetLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsNarsistiese persoonlikheidsteuringNelson MandelaChemiese elementBalletLongontstekingMieliestronkBolandse aardbewing van 1969WetenskapSeksuele penetrasieRooibloedselToekoms van die AardeGroepsdrukSwawel🡆 More