Objektieflens

’n Objektief of objektieflens is in optika die element wat lig vergader van die voorwerp waarna gekyk word en die ligstrale fokus om ’n beeld te skep.

Dit kan lense of spieëls wees, of ’n verskeidenheid van verskillende optiese elemente. Dit word gebruik in mikroskope, teleskope, kameras, skyfieprojektors, CD-spelers en baie ander optiese instrumente.

Objektieflens
Verskeie objektieflense van ’n mikroskoop.

In ’n mikroskoop

Die objektieflens van ’n mikroskoop is die een aan die onderkant naby die monster waarna gekyk word. Eenvoudig gestel, is dit ’n kragtige vergrootglas met ’n baie kort fokusafstand. Dit word gestel sodat dit baie na aan die monster is sodat lig vanaf die monster in die mikroskoopbuis gefokus word. Die objektief self is gewoonlik ’n silinder wat een of meer lense bevat wat gewoonlik van glas gemaak is; die funksie daarvan is om lig van die monster te versamel.

’n Tipiese mikroskoop het verskeie objektieflense met verskillende fokusafstande wat aan ’n ronde houer vasgeskroef is; dié kan gedraai word om die verlangde lens te vind.

In ’n kamera

Kameralense (waarna gewoonlik verwys word as fotografiese objektieflense, eerder as bloot objektieflense) moet ’n groot fokusvlak dek en bestaan dus uit ’n aantal optiese lenselemente om optiese afwykings reg te stel. In projektors dien objektieflense die teenoorgestelde doel as in kameras; lense dek ’n groot beeldvlak en projekteer dit oor ’n afstand op ’n ander oppervlak.

Verwysings


Objektieflens  Fotografie

BeeldsensorBeligtingDaguerreotipeDigitale kameraDonkerkamerEF-lenspassingEnkellensreflekskameraF-nommerFilmFilmspoedFokusFokusafstandIntreepupilKameraLensopeningLensopeningprioriteitPentaprismaProfessionele videokameraReël van derdesRGB-kleurmodelSluiterprioriteitSluiterspoedTelefotolensVeelvoudige beligtingVelddiepteWyehoeklens

GeomerkingGroeperingHolografieNatuurfotografieSelfieSnelreeksfotografieWildfotografie

35 mm ekwivalente fokuslengte • CMYK-kleurmodel • Kleurtemperatuur • Rooi-oogeffek • Swart-en-wit • Zoemlens

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

KameraLigMikroskoopOptiese instrumenteOptikaTeleskoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MierDesimale breukeNedersettingDuitsBernice WestAnglisismeVoël19de eeuLugbesoedelingPersoonlikheidWaterPuntOnbemande vliegtuigVoedselkettingDysselsdorpTandbederfElektrisiteitKoerantZack du PlessisHoedPubliekKatoenHakerKameelperdHokkieAdolf HitlerRooibloedselPuberteitLys van bekende Suid-AfrikanersBoelieryEierstokBuffelBeëdigde verklaringSnaarinstrumentVerlede tydSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024NG gemeente TheunissenGrondbesoedelingNierKweekhuiseffekMaselsRooms-Katolieke KerkMonopolyJohann de LangeSwart menseOntdekking van die chemiese elementeMahatma GandhiSwaziWhatsAppAfkortingAnale seksKoorsLys van myne in Suid-AfrikaBurgerregteMigrasie van voëlsBlack SashAardverwarmingGoogle TranslateSuid-EuropaAntjie SomersVlag van Suid-AfrikaSuid-AfrikaWillie JoubertBrandstofSkildklierBruto binnelandse produkSeptimius AwardsToringBloeddrukMurraysburgGroepsgebiedewetMenslike skeletLyfstraf in skoleElana AfrikaSout (chemiese stof)🡆 More