Sluiterprioriteit

Sluiterprioriteit, dikwels afgekort as S of Tv (vir time value) in fotografie is 'n stelling by sommige kameras wat die fotograaf in staat stel om 'n spesifieke sluiterspoed te kies terwyl die kamera die lensopening sal kies om die regte beligting te verseker.

Dit verskil van die handmodus, waar die gebruiker albei waardes self kies, lensopeningprioriteit, waar die gebruiker 'n lensopening kies en die kamera die regte sluiterspoed, of die programmodus, waar die kamera albei waardes kies.

Sluiterprioriteit
'n Kamera wat op sluiterprioriteit gestel is.

'n Stadiger sluiterspoed word dikwels verkies om die indruk van beweging te skep. As 'n waterval met 'n stadige sluiterspoed afgeneem word, sal dit wasig lyk. By sport- of aksiefotografie kan 'n vinnige sluiterspoed weer die aksie "vries".

Op die modusskyf van kameras word dit soms afgekort as "S" (deur Nikon, Minolta, Konica Minolta, Sony, Olympus en Sigma) of "Tv" (deur Canon, Pentax en Leica).

Sien ook


Sluiterprioriteit  Fotografie

Beeldsensor • Beligting • Daguerreotipe • Digitale kamera • Donkerkamer • EF-lenspassing • Enkellensreflekskamera • F-nommer • Film • Filmspoed • Fokus • Fokusafstand • Intreepupil • Kamera • Lensopening • Lensopeningprioriteit • Pentaprisma • Professionele videokamera • Reël van derdes • RGB-kleurmodel • Sluiterprioriteit • Sluiterspoed • Telefotolens • Veelvoudige beligting • Velddiepte • Wyehoeklens

Geomerking • Groepering • Holografie • Natuurfotografie • Selfie • Snelreeksfotografie • Wildfotografie

35 mm ekwivalente fokuslengte • CMYK-kleurmodel • Kleurtemperatuur • Rooi-oogeffek • Swart-en-wit • Zoemlens

Wysig hierdie sjabloon

Tags:

Beligting (fotografie)FotografieLensopeningLensopeningprioriteitSluiterspoed

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BeurtkragBernice WestWoudJaarTsoenamiMensSteve BikoKoolhidraatPrimêre sektor van die ekonomieWetenskapPankreasEkonomie van Suid-AfrikaDoelwitSydneySeksBoontjie1990AborsieSwartbewussynsbewegingJak de PriesterReënLeestekenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMigrasie van voëlsAarverkalkingSoortnaamWelwitschiaTradisionele literatuurNeerslagMeervoudGalileo GalileiStikstofLiewe HeksieHidroëlektrisiteitNapoleon BonaparteVraag en aanbodSpeelkaartAlkoholismeOorkruipersApostoliese GeloofsbelydenisGrondIntensiewe vormCheslin KolbeKankerYouTubeSpringbokKaapse VlakteVoornaamwoordArmoedeTelkomRosa ParksInfeksieKaartSeekoeiPresident van Suid-AfrikaTegnologieMaatskaplike verantwoordelikheidKindermishandelingSeksismeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTaalAnglisismeMadison IvyAardeVersoeningsdagBlomWeerfrontChemiese verbindingVloeistofSuid-Afrikaanse GrensoorlogRina HugoGeloftedagOntbossingAgtervoegselAdolf HitlerWaterstof🡆 More